Justine Larbalestier, 'n wit Australiese skryfster, het uitgevind toe sy haar boek aan Bloomsbury-uitgewery voorgelê het, dat swart mense op boekomslae nie verkoop nie. Haar boek vir jong volwassenes, Liar, handel oor 'n swart dogtertjie Micah wat graag wil ophou om leuens te vertel. Die uitgewer het, tot die ontsteltenis van die skrywer, die beeld
Lees verder: Beeld van wit dogtertjie moet boek oor swart tiener verkoop
