ANC noem Boston terreur, VSA nie

Die ANC het Maandag se Boston-marathonbomme as ‘n daad van “terrorisme” beskryf, ‘n woord wat die Amerikaanse president Barack Obama nie wou gebruik nie nadat die twee bomme die lewens van drie mense geëis het en talle beseer is. Obama se administrasie het eers later toegegee dat dit ‘n “daad van terreur” was. ANC-woordvoerder Jackson

Lees verder: ANC noem Boston terreur, VSA nie

Nuwe aanklagte teen Angola se Dos Santos

Nuwe bewyse dat die Angolese president Jose Eduardo dos Santos miljoene uit die staatskas in die laat 1990’s in sy eie sak gesteek het, het na vore gekom. Dit hou verband met die terugbetaling van skuld na ‘n ooreenkoms tussen Angola en Rusland. Die Londense waghond Corruption Watch het Dinsdag ‘n verslag vrygestel waarin beweerd

Lees verder: Nuwe aanklagte teen Angola se Dos Santos

Vliegtuig stort in dam

‘n Vliegtuig het gisteraand in ‘n dam in Noordwes neergestort. ‘n Beeswagter het die vliegtuig naby die Modimoladam by Mmabatho gesien, het brig. Thulani Ngubane van die polisie in Noordwes gesê. Die vliegtuig het tussen 17:30 en 18:00 in die water geval. Die polisie kon nie by die ongelukstoneel uitkom nie en het Dinsdagaand gewag

Lees verder: Vliegtuig stort in dam

Min belangstelling in wit meisie wat wreed deur bruines vermoor is

Haar dogter Kirsty is soos ‘n dier vermoor, sê die moeder van ‘n wit tiener wat deur bruin vriende glo op ‘n wreedaardige wyse vermoor is. Sylvia Theologo was Dinsdag ontsteld toe die moordverhoor in die hooggeregshof in Palm Ridge aan die Oos-Rand uitgestel is. Die familie het buite die hof met plakkate betoog. Kirsty

Lees verder: Min belangstelling in wit meisie wat wreed deur bruines vermoor is

Amerikaanse aandele tuimel na Bostonbom, 3 dood

Amerikaanse aandele het na gister se bomontploffings in Boston dramaties met 266 punte gedaal. Dit is een van die mark se ergste dalings tot dusver. Die dalings volg op twee bomme wat by die eindpunt van die Boston Marathon ontplof het. Drie mense is in die ontploffings dood en meer as 170 beseer. ‘n Derde

Lees verder: Amerikaanse aandele tuimel na Bostonbom, 3 dood

Twee Suid-Afrikaners beseer in Bostonbom

Twee Suid-Afrikaanse atlete is beseer in die ontploffing wat tydens die Boston-marathon in die Verenigde State plaasgevind het. “Tot dusver is ons in kennis gestel van twee Suid-Afrikaners wat beseer is. Volgens ons inligting word hulle behandel en ons bied konsulêre diens aan hulle,” het Clayson Monyela, woordvoerder van die departement van internasionale betrekkinge en

Lees verder: Twee Suid-Afrikaners beseer in Bostonbom

FW voel geëerd om Thatcher-begrafnis by te woon

Oudpres. FW de Klerk het Dinsdag gesê hy voel geëerd om uitgenooi te word om die voormalige Britse premier Margaret Thatcher se begrafnis in Londen by te woon. “Ek is geëerd om Margaret Thatcher as ‘n vriendin te kon hê,” het De Klerk in ‘n verklaring gesê. “Ek voel geëerd om deur die Britse regering

Lees verder: FW voel geëerd om Thatcher-begrafnis by te woon

WikiLeaks, Mbeki, Hani, Zille en Zuma

WikiLeaks se mees onlangse vrystelling, wat geen wette in die VSA oortree nie, sluit ook diplomatieke kabelgramme oor Suid-Afrika in. Dit werp lig op verskeie onderwerpe wat tans onder bespreking is, soos die verhouding tussen Chris Hani, Thabo Mbeki en die DA. In 1991 was die spanning tussen Mbeki en Hani glo tasbaar. “As Mbeki

Lees verder: WikiLeaks, Mbeki, Hani, Zille en Zuma

Zim kry amper miljard van SA

Suid-Afrika gaan nagenoeg R900 miljoen se begrotingshulp aan Zimbabwe leen om ‘n te help in die komende algemene verkiesing. So het Tendai Biti, Zimbabwe se minister van finansies, gesê. Volgens Biti het Zimbabwe Suid-Afrika en Angola verlede jaar genader om finansiële steun van R1,3 miljard. “Na aanleiding van gesprekke sedert September 2012 het die Suid-Afrikaanse

Lees verder: Zim kry amper miljard van SA

‘Skiet die boer’ het terreur aangemoedig

Die aanhoudende gesing van die liedjie “Skiet die Boer” deur die geskorste leier van die ANC-jeugliga, Julius Malema, het die optrede van ‘n veroordeelde terroris beïnvloed, het die rondgaande hof op Phalaborwa Maandag gehoor. Die kliniese sielkundige Franco Visser het volgens die SABC in die vonnisverrigtinge van Georgios Kiratzidis, Martinus Vorster en Ruan Louw getuig.

Lees verder: ‘Skiet die boer’ het terreur aangemoedig