'n Verbod by die hondekosvervaardiger Epol sal van krag bly terwyl die ondersoek na die dood van 'n werknemer vroeër vandeesweek voortgaan, het die departement van arbeid Donderdag gesê. Woordvoerder Page Boikanyo het gesê niemand en geen werknemer mag enige van die Epol-silo's binnegaan sonder beskermende drag of voldoende opleiding nie, tot die ondersoek na
VN-bemiddelaar in Kinshasa, tesame met Rwandese le?rhoof
Die VN-bemiddelaar in die konflik in die oostelike DRK, Olusegun Obasanjo, het Donderdag in Kinshasa aangekom vir onderhandelinge met Kongolese beamptes voordat hy na die Rwandese hoofstad, Kigali, vertrek, 'n VN woordvoerder gesê. "Obasanjo is sedert vanoggend in Kinshasa vir samesprekings. Hy is net vir 'n paar ure hier en sal vandag vertrek na Kigali,"
Lees verder: VN-bemiddelaar in Kinshasa, tesame met Rwandese le?rhoof
Duisende stap in anti-Israelse betoging in Kaapstad
Duisende betogers het Donderdag na die parlement in Kaapstad geloop om te vra dat Israel sy offensief in die Gasastrook teen die Palestyne staak. "Suid-Afrika, die koeëls en bomme wat jy verkoop aan Israel maak onskuldige babas dood in Palestina!" het een plakkaat gelui wat deur 'n betoger omhoog gehou is. Die organiseerders van die
Lees verder: Duisende stap in anti-Israelse betoging in Kaapstad
Ontploffing by Sasolfabriek in Germiston
'n Brandstoftenkvragmotor het Donderdag aan die brand geslaan en 'n ontploffing veroorsaak by die Sasolaanleg te Germiston. 'n Maatskappywoordvoerder Jacqui O'Sullivan het gesê die brand het omstreeks 10:30 aan die tenkwa begin en toe versprei na die vragmotor se eie brandstofvoorraad, wat ontplof het. Die brand is daarna onder beheer gebring en geblus. Daar was
Vervaardiging daal in November, s? statistiekdiens
Vervaardigingsuitsette vir November het gedaal met 4,4% jaar-tot-jaar, het Statistiek SA Donderdag gesê. "Alle kategorieë het dalings getoon, en die grootste daling was in die yster- en staalsektor," het Nedbank-ekonoom Carmen Altenkirch gesê. Die data het 'n algemene afname in saketoestande getoon, wat wys dat maatskappye huiwerig is om tans beleggings te maak. Nog 'n
Lees verder: Vervaardiging daal in November, s? statistiekdiens
Irak se olie-inkomste styg met R550 miljard
‘n Olietenkskip 'n Irakese olieamptenaar het gesê die land se olie-inkomste is met 30% op teenoor verlede jaar ná omtrent R550 miljard, ten spyte van die skerp daling in wêreldoliepryse in die tweede helfte van verlede jaar. Falah al-Amiri, die hoof van die staat se oliebemarkingsorganisasie, het ook Donderdag aan Associated Press gesê dat Irakse
Oegandese rebelle beweeg deur DRK
LRA-plakkaat Die DRK het Woensdag sekerheid uitgespreek dat die rebelleorganisasie, die Lord's Resistance Army (LRA), deur die noordooste van die land beweeg in die rigting van die Sentraal-Afrikaanse Republiek. "Vandag is ons seker dat die rebelle in die rigting van die Sentraal-Afrikaanse Republiek beweeg, al het hulle nog nie die grens bereik nie," het die
Choleradodetal in Zim staan op 1 778, volgens WGO
Zimbabwe se cholera-epidemie het ten minste 1 778 lewens geëis sedert verlede jaar Oktober, met die hoeveelheid gediagnoseerde gevalle wat op 35 931 staan, het die WGO gesê. Dinsdag het die organisasie gesê dat daar 1 732 mense dood is en 34 306 mense besmet is met die wateroordraagbare siekte. VN-hulporganisasies het vir weke gewaarsku
Lees verder: Choleradodetal in Zim staan op 1 778, volgens WGO
Israel bombardeer Gasa terwyl VSA voorstel vir skietstaking steun
Israelse tenk Israeli-vegvliegtuie het teikens in die Gasastrook gebombardeer terwyl tenks nader gekruip het aan stellings van Palestynse guerrillas, terwyl Amerikaanse ondersteuning vir 'n skietstilstand verwagtinge vir 'n einde aan die offensief laat toeneem. Inwoners in Gasa het die oornagbombardement aan die ooste van die stad as die ergste in die 13 dae lange offensief
Lees verder: Israel bombardeer Gasa terwyl VSA voorstel vir skietstaking steun
PAC maak beswaar teen Suzman se naam op gebou
Helen Suzman Helen Suzman was 'n dapper vrou, maar die Marksgebou in parlement behoort nie na haar vernoem te word nie, het die Pan-Afrikakongres Woensdag gesê. "Die Marksgebou in die parlement behoort die Sharpevillegebou genoem te word, indien die naam verander word," het die PAK se LP, Motsoko Pheko, in 'n verklaring gesê. "Ek respekteer
