Stop New Black Panthers se besoek sê party

Die Federale Vryheidsparty wil die besoek van die Nuwe Black Panther Party se afvaardiging aan Suid-Afrika van 19 tot 27 Maart 2013 stop. Hul ontslape leier Khalid Mohammed het meer as een keer in sy toesprake in die VSA gesê “Moor alle Blankes uit”. In Augustus 2012 het die party sy radioprogram geopen met ‘n

Lees verder: Stop New Black Panthers se besoek sê party

Venezuela maak verkiesingsdatum bekend

Venezuela se presidensiële verkiesing sal op 14 April plaasvind. Venezuela se adjunk-president, Nicolas Maduro, is tans die tussentydse president nadat pres. Hugo Chavez Dinsdag glo aan ‘n hartaanval ná ‘n lang siekbed dood is. Kort nadat die datum bekendgemaak is, het die hoof opposisie koalisie gesê Henrique Capriles, wat tydens die verkiesing in Oktober teen

Lees verder: Venezuela maak verkiesingsdatum bekend

Bom ruk Kaboel met Amerikaanse besoek

‘n Selfmoordbomaanval en geweervuur het die middestad van Kaboel geruk tydens ‘n besoek aan die Afghaanse hoofstad deur die VSA se minister van verdediging, Chuck Hagel. Plaaslike polisie het die aanval naby die ingang na die ministerie van verdediging bevestig. SkyNews berig nege burgerlikes is in die aanval dood. Hagel was nie ten tye van

Lees verder: Bom ruk Kaboel met Amerikaanse besoek

Mandela tuis in Johannesburg na hospitaalbesoek

Suid-Afrika se eerste swart president, Nelson Mandela is uit ‘n hospitaal in Pretoria ontslaan, berig Eyewitness News. Die 94-jarige het toetse ondergaan. Hy is Saterdagmiddag in die hospitaal opgeneem vir ‘n roetine ondersoek en het Saterdagaand in die hospitaal oornag. “Oudpresident Nelson Mandela het vanmiddag [Sondag] na sy huis in Johannesburg teruggekeer ná ‘n suksesvolle

Lees verder: Mandela tuis in Johannesburg na hospitaalbesoek

Max help etniese SA skep

Die grootste taalgroep in Kenia is die Kikuyu, en hulle leier Uhuru Kenyatta is nou die President van die land. In alle Europese lande behoort die politieke mag ook aan verteenwoordigers van die dominante taalgroep. Europese lande se grense maak van hulle taalstate of etniese “stamstate”. Net so in Suid-Afrika is die tradisioneel Zoeloesprekende Jacob

Lees verder: Max help etniese SA skep

Wenke aan ‘n volksmoeder

In Rapport (10.03.13) begin Sonja Loots haar rubriek deur na ID du Plessis se “sogenaamde” Maleierverhale te verwys. Hoewel Du Plessis werklik ‘n kenner van die Kaapse Maleiers was en sekerlik meer kontak as Loots met hulle gehad het, word sy skryfwerk verdag gemaak. Loots vertel vervolgens hoe sy as goeie moeder haar kinders inlei

Lees verder: Wenke aan ‘n volksmoeder

Kenia: Die Mugabe-faktor

Kenia se presidensiële kandidaat Uhuru Kenyatta word daarvan verdink dat hy gruwelike misdade gepleeg het deur moordbendes te betaal om vroue en kinders te laat doodmaak. Die opposisiekandidaat in Kenia staar ook aanklagte van misdade teen die mensdom in die gesig, en soos Kenia se verkiesingsuitslag nader, het die Obama-administrasie ‘n waarskuwing uitgereik wat lui:

Lees verder: Kenia: Die Mugabe-faktor

OB moet viktimisering deur DA ondersoek

Die VF Plus het ‘n klag met bewysstukke by die openbare beskermer, Adv Thuli Madonsela, ingedien om die voortdurende viktimisasie van fluitjieblasers in die DA-beheerde Midvaal munisipaliteit in Gauteng te ondersoek. Dit volg nadat mnr Corrie Pypers, wat vir 10 jaar reeds voorsitter van die Meyerton Golfklub is sedert sy verkiesing as VF Plus raadslid

Lees verder: OB moet viktimisering deur DA ondersoek