Zimbabwe se sentralebankgoewerneur het gesê die land moet sy skuld betaal aan multilaterale instansies, moet skenkerverhoudinge herstel en deurdruk met nuwe ekonomiese hervorming om ‘n diep krisis te beëindig, het die staatsmedia Sondag berig. Gideon Gono is aangehaal as dat hy gesê het Zimbabwiërs moet saamwerk om die ekonomie te red, die sterkste teken nog
DA kla oor artikel in Duitse koerant
Die DA het gekla by die Duitse koerant Der Spiegel oor ‘n artikel wat hulle glo opruiend is en wat besoekers aan SA kan weghou. “Der Spiegel is ‘n prominente en hooggeagte koerant, en die artikels wat dit gepubliseer het kan toeriste afskrik, beleggers bangmaak en Suid-Afrika se pogings om te wys dat hulle ‘n
Seun van sewe verkrag in Oos-Kaap
‘n 7-jarige seun is verkrag deur ‘n man van Joubertina, het die Oos-Kaapse polisie Sondag gesê. “Die seun en drie van sy maats was by die verdagte se huis in Ravinia waar hulle flieks gekyk het,” het superintendent Priscilla Naidu gesê. Teen 3 uur die middag het die seun se vriende uit die huis uitgegaan
Kragprojek geloods in KZN
Minerale en energie minister Buyelwa Sonjica het ‘n multimiljoenrand elektrifiseringsprojek geloods by Kwanzimakwe aan die KwaZulu-Natalse suidkus, het die SAUK Sondag berig. Die elektrifiseringsprojek sal meer as ‘n 1000 huishoudings in die area tot voordeel strek, het Sonjica gesê. Die projek het gekom na die gemeenskap gekla het dat die regering hulle ignoreer het, het
Minister se vrou in dwelmskandaal
Die minister van intelligensie, Siyabonga Cwele, het die hantering van beskuldigings van dwelmsmokkelary teen sy vrou Sheryl ‘n “prioriteit” gemaak, het ‘n woordvoerder Sondag gesê. “Hy het basies gesê dat hy dit hanteer as prioriteit omdat dit ‘n impak het op sy werk,” het woordvoerder Lorna Daniels gesê. Sy het geweier om te sê presies
ANK se kantoor op Vryheid beroof
Die ANK se streekskantoor in Vryheid, KwaZulu-Natal, is Saterdagnag beroof van drie rekenaars en deurmekaargekrap in wat die party dink meer as kriminele aktiwiteit was, het ‘n partywoordvoerder Sondag gesê. Buiten die diefstal is deure en vensters gebreek en die fotostaatmasjien en meubels ook beskadig, het provinsiale sekretaris Senzo Mchunu gesê. “Ons glo dat wie
VF+ wen Grondwetsaak oor buitelandse stem
Die VF Plus verwelkom die uitspraak van die Grondwethof dat geregistreerde Suid-Afrikaanse kiesers in die buiteland nou sal kan stem.
Die VF Plus verwelkom die uitspraak van die Grondwethof dat geregistreerde Suid-Afrikaanse kiesers in die buiteland nou sal kan stem.
Zim kry nuwe koerant
Zimbabwe gaan ‘n nuwe onafhanklike dagblad kry, 5 jaar nadat die laaste dagblad gevou het, het ondersteuners van die projek Donderdag gesê, en die hoop uitgespreek vir ‘n verligting op die mediabeperkings. Trevor Ncube, uitgewer van die privaat weeklikse koerante, die Zimbabwe Indpendent, The Standard en Suid-Afrika se Mail & Guardian het gesê het hy
Videospeletjie wil swart zombies uitwis
Is dit rassisties vir wit mense om swart zombies te skiet? Capcom se nuwe vrystelling, Resident Evil 5, van die vervaardiger Jun Takeuchi spreek die vraag aan. Die reeks, wat in 1996 die eerste keer bekend gemaak is het meer as 12 miljoen eenhede verkoop en byna ‘n half miljard dollar verdien, volgens die navorsingsfirma
Cronin takel Sasol en klerebedryf
ANK-LP Jeremy Cronin het die chemiese vervaardiger Sasol en plaaslike klerevervaardigers Donderdagaand voor stok gekry, en die eersgenoemde beskuldig dat hy die Suid-Afrikaanse ekonomie benadeel en die laasgenoemde dat hulle lieg. Tydens ‘n debat in Kaapstad russen 6 politieke partye oor die voortslepende globale ekonomiese insinking, het hy dié twee en die plaaslike mynsektor uitgesonder..
