Helen Zille se plan om spesiale ekonomiese sones op te rig om werk te skep is met skeptisisme deur die ANC en die Kaapstadse Kamer van Koophandel begroet. Haar plan behels die skepping van uitvoersones wat aan beleggers die geleentheid sal bied om teen verminderde tariewe te opereer. Sy het vroeër dié maand in haar
Switsers raak verregaande twak oor Kruger kwyt
Paul Kruger se dae as 'n vryheidvegter is vir goed verby, ten minste in Switserland. Die Boereleier wat die Britte die stryd aangesê het vir die beheer van die noordooste van Suid-Afrika, het sy erestraat Maandag in die Switserse stad van St Gallen verloor. In 'n seremonie wat deur Suid-Afrikaanse diplomate bygewoon is, het die
Eskom se kapitaalbehoeftes 10 keer groter
Eskom se kapitaalbehoeftes het 10 keer groter geraak die afgelope vyf jaar, van R11 miljard na R104 miljard in 2010, het Jacob Maroga Maandag gesê. Daar is 'n groot tekort in hulle finansies selfs nadat die regering se befondsing en lenings ingereken word en dit verduidelik die instelling se interimaansoek om 'n tariefverhoging van 34%
Ou vlag – BBRU kruip voor ANC
Soos verwag is, het die linkse Engelse media en Naspers 'n bohaai gaan maak oor EEN ou vlag by Super 14 finaal op Loftus 30 Mei. Die BBRU het op hulle webwerf ook gister hulle gedistansieër en gesê die Bloubul Rugby unie/maatskappy keur dit nie goed nie en hul verban ou SA vlae.

Stellenbosch: afskeid en vertrek
As daar een aspek deur Suid-Afrika se laaste algemene verkiesing geïlustreer is, is dit die sosio-politieke isolasie van die Wes-Kaap. Soos Natal gedurende die vorige eeu die "Last outpost of the British Empire" was, is die Wes-Kaap nou "The last outpost of British liberalism."

Airbustragedie
zishao детская одеждалобановский александр жена
Agt sterf vermoedelik agv water
Watermonsters van 'n rivier in die Oos-Kaap is vir analise weggestuur nadat agt mense in die Mphekostat oorlede is, het die departement van waterwese Maandag gesê. "Die departement sal 'n volledige ondersoek doen en het reeds watermonsters van tradisionele waterbronne in die gebied geneem naamlikvan die Mpheko Rivier en Phantsi Kwentabafontein, " het woordvoerder Sputnik
Swaai na regs in Europese verkiesings
Die sentrum-regse Europese Menseparty het die Sosialiste bloedneus gegee in die verkiesings vir die Europese parlement wat gister plaasgevind het. Dit lyk tans asof die sentrum-regse koalisie van 74 konserwatiewe nasionale partye in Europese lande 267 setels in die Europese parlement gaan verkry, teenoor die Sosialiste se 159.

Die varkgriephoofstad van die w?reld
Nege van die Brisbane Broncos en North Queensland Cowboys rugbyligaspelers is Maandag in afsondering geplaas nadat een van hulle spanlede positief getoets het vir varkgriep. Die Nationale Rugbyligaspanne het besluit om alle spelers wat met Queensland se Ben Hannant in aanraking was, te isoleer. Australiese toetskaptein Darren Lockyer het bevestig dat Israel Folau, Karmichael Hunt,
Lyke van Air France-vlug gekry
Familielede van sommige van die 228 passasiers aan boord van Air France se Vlug 477 hoop nog dat hul geliefdes lewe. Familielede is tans in ’n hotel in Rio de Janeiro saamgedrom om na nuus oor die soektog na die vliegtuig te luister. Sommiges was verlig dat lyke gekry is, maar ander hoop steeds. Dit