When top British general Sir William Howe marched his powerful professional army of Redcoats, American Loyalists, and German mercenaries into Philadelphia in 1777 it appeared the American Revolutionary War was over. At least Howe and King George III were convinced the American revolutionaries were defeated, their Congress forced to flee the city and General George
Afrikaleiers vol vertroue
Joseph Kabila, die 36-jarige staatshoof van die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK), is gister met sy aankoms by die parlement in Kaapstad met ’n rooi tapyt en geweersaluut begroet. Daarna is hy na Tuynhuis geneem vir samesprekings met president Thabo Mbeki.
Ná die bilaterale samesprekings het Kabila die parlement (in Frans) toegespreek. Hy is van mening dat Suid-Afrika en die DRK ekonomiese groei in Afrika kan aanvuur. Hy het ’n beroep op verbeterde samewerking tussen die twee lande gedoen. Daarna het hy verduidelik dat sy regering tans probeer om aan verskeie sake in die DRK aandag te gee: die landbousektor, mynwese en die bou van paaie, hawens en lughawens.

Suid-Afrika se ?swaard, hongersnood en pes?
Die huidige staking laat mens dink aan die Bybelse eindtyd, meen Jeanette Koekemoer.
Met die oopmaak van die derde seël in die Bybelboek Openbaring 6, hoor Johannes ’n stem sê: “‘Kom kyk!’ En ek het gesien, en kyk, daar wag ’n swart perd; en hy wat daarop sit, het ’n skaal in die hand. En ek het ’n stem tussen die vier lewende wesens hoor sê: ‘’n rantsoen koring vir ‘n penning en drie rantsoene gars vir ’n penning; en moenie die olie en die wyn beskadig nie’”.

Afrika raak al meer agter
Die Wêreld Ekonomiese Forum (WEF) se konferensie oor Afrika het gisteroggend in Kaapstad afgeskop, te midde van waarskuwings dat Afrika se ontoereikende groeikoers die vasteland al verder laat agter raak teenoor die res van die planeet. Sowat 700 politici en sakeleiers woon die konferensie by.
Daar word verwag dat die 2007-groeikoers vir Afrika 6.2% gaan wees, volgens ’n verslag wat gesamentlik deur die WEF, Wêreldbank en Afrika-ontwikkelingsbank opgestel is. Die groei is hoofsaaklik toe te skryf aan eksterne faktore soos hoë kommoditeitspryse, skuldafskrywing en ’n gunstige internasionale ekonomiese klimaat.

The word ?marriage? is now ?hate speech?
The words “natural family,” “marriage” and “union of a man and a woman” can be punished as “hate speech” in government workplaces, according to a lawsuit that is being appealed to the U.S. Supreme Court. Briefs for Good News Employee Association vs. Hicks, which were filed June 5 with the nation’s highest court, lists D.C.
Hulp aan Afrika
En weereens vra Afrika hulp, en belowe die G8-lede hulp. Dié keer in 2007. Laas keer was dit Tony Blair wat sy klere geskeur het en hulp belowe het, en voor hom was dit die Pous, en voor hom … Wel, ons ken die storie goed.
Om Afrika te help is nie ’n nuwe idee nie. Op ou landkaarte wat Afrika as terra incognita beskryf, was daar ook dikwels verwys na “barbare” wat die kontinent sou bewoon. Die woord “barbare” is ’n kontaminasie van “Berber”, ’n etniese groep wat eens in Noord Afrika wes van die Nylvallei gewoon het. Die Berbers het ook bekend gestaan as “More” in Spanje, of as “Libiërs” in antieke Griekeland, maar die term “Berber” is later as ’n versamelnaam vir alle Noord-Afrikane gebruik, om uiteindelik in “barbaar” te ontwikkel, ’n woord wat na alle onbeskaafte mense verwys.

Sudan is secret partner of U.S.
Sudan has secretly worked with the CIA to spy on the insurgency in Iraq – an example of how the United States has continued to cooperate with the Sudanese regime even while condemning its role in the killing of tens of thousands of civilians in Darfur. President Bush has condemned the killings in Darfur as
Huurarbeiders se grondregte
Die konstitusionele hof het vir die eerste keer besluit dat individue se rassistiese praktyke, met betrekking tot die verwydering van gekleurde persone van grond, ’n geldige grondeis tot gevolg kan hê. Dit bring mee dat nie net rassistiese wette van die ou regering bewys moet word voordat gemeenskappe grond kan terugeis nie.

Bloeddorstigheid in Kenia
Gister is een persoon net buite die Ambassadeur-hotel in Nairobi dood tydens ’n handgranaataanval. Ses persone is ernstig beseer. Die granaat het skynbaar ontplof toe ’n onbekende man in ’n bus net buite die hotel wou klim.

Intussen moet ons moed hou
Die Afrikaners moet oorleef tot die jaar 2009. Dan sal ons met meer sekerheid weet dat die Wêreldbekersokker-debakel nie gaan plaasvind nie. Op daardie stadium behoort die middelpunt-vlietende kragte in ANC-geledere ook naastenby uitgewoed te wees. Bekwame en ervare mense sal dan genoodsaak word om die landsregering oor te neem. Hiervoor is geen bevolkingsgroep beter geskik as die Afrikaners nie. Ons moet voorbereid wees hiervoor.