Oudpresident FW de Klerk sal sy regstryd voortsit om besonderhede oor sy geldsake uit die openbare oog te hou, het Rapport Sondag berig. Die voormalige staatshoof se skoondogter, Nicole Noordien, is besig om van De Klerk se seun, Willem, te skei. Sy eis tans R33 000 per maand se onderhoud van De Klerk, snr., omdat
Franse vrou sterf aan dwelmoordosis by SA-ambassade
Aanklaers het ‘n ondersoek Sondag geopen na die dood van ‘n jong Franse vrou by die woning van ‘n Suid-Afrikaanse diplomaat in Parys, het ‘n bron gesê. Dit was glo aan huis van die eerste sekretaris, FK Matras, maar praag.co.za kon nie bevestiging kry nie. Daar was glo ses mense by die geselligheid teenwoordig. ‘n
Lees verder: Franse vrou sterf aan dwelmoordosis by SA-ambassade
Boere is nie ryk nie
“Dit is tyd dat die breë Suid-Afrikaanse bevolking ophou met onbillike kritiek op ons kommersiële boere en hulle belangrike bydrae begin besef. Dit is ook nodig dat die propaganda mites dat dit baie goed gaan met die kommersiële boere en die rassistiese stelling dat ‘alle wit boere ryk is’, die nek ingeslaan word,” het dr.
Hoggenheimerslawe en Godwin se wet
Vir verkrampte linkse apparatsjieks wat danksy ‘n hongerloon ons Hoggenheimermediabase gelukkig hou, was die Marikana-massamoord gelukkig geen intellektuele uitdaging nie. Danksy Godwin se wet wat lui Reductio ad Apartheidum, is hulle gevrywaar van enige iets wat nie op ‘n emosionele analogie staatmaak nie. “Denke” deur analogie is weliswaar ‘n ou Engelse kwaal, maar die siekte
Polemiek in Europa rondom Franse essayis se ‘lof aan Anders Breivik’
‘n Bekende Franse skrywer van 50 boeke, Richard Millet, het ‘n week gelede “losgetrek” en ‘n verdoemende kritiek op die nuwe wêreldorde, globalisering en die multikulturele samelewing gepubliseer waarin hy meen “Noorweë verdien Anders Breivik”. Millet se opstel, “Letterkundige lof aan Anders Breivik” (Éloge littéraire d’Anders Breivik, op 24 Augustus uitgegee deur Editions Pierre de
Lees verder: Polemiek in Europa rondom Franse essayis se ‘lof aan Anders Breivik’
China, Egipte steun Palestynse volkstaat
China en Egipte het hulle steun vir ‘n onafhanklike staat van Palestina uitgespreek, volgens ‘n gesamentlike persverklaring wat Donderdag uitgereik is. Die onafhanklike staat moet ten volle soewerein wees, gestig op die grondslag van die grense van 1967, met Oos-Jerusalem as hoofstad, lui die verklaring. Hulle steun ook Palestina se deelname in die Verenigde Nasies
Marikana-slagoffers ruk op teen onreg
‘n Protesoptog sal volgende week gehou word ter onderskraging van die Marikana-mynwerkers, het die Marikana-solidariteitskomitee Saterdag gesê. “Die doel van die optog is ten eerste om die massamoord te veroordeel en om die onmiddellike vrylating van die werkers wat in hegtenis geneem is, te eis,” het Martin Jansen, die groep se woordvoerder, in ‘n verklaring
M&G, Die Burger fabriseer ‘voetewassery’ deur Dagbreekmanskoshuis
Die Mail & Guardian, asook die Kaapse Afrikanerhaatblad, Die Burger, het ‘n storie gefabriseer rondom die Dagbreekmanskoshuis aan Stellenbosch wat “vir apartheid om verskoning sou gevra het”. Volgens ‘n inwoner wat op die Mail & Guardian en Die Burger se kommentaarafdelings geskryf het, is daar nooit ‘n stemming daaroor gehou nie en het die oudprimarius
Lees verder: M&G, Die Burger fabriseer ‘voetewassery’ deur Dagbreekmanskoshuis
Iran: Dis die radarstelsel
Sewe maande gelede het Israel en die VSA ‘n yslike gesamentlike militêre oefening uitgestel nadat kommer oor Israel se plan om ‘n aanval teen Iran te loods, toegeneem het. Een van die doelwitte van die oefening sou wees om “interoperationele samewerking te verbeter” Ingeligte bronne in albei lande sê egter die oefening sal nou plaasvind
SEB-posbeskrywing is ‘rassisties’
Bewerings van “woedende studente” word gemaak deur die media oor ‘n “rassistiese” advertensieplakkaat op ‘n manskoshuis by die Universiteit van Pretoria (Tuks) se inligtingsbord. Praag kon egter nog geen woedende student opspoor nie, en selfs studente by Kiaat was nie bewus van die voorval nie. Die bewoording van die advertensie vir ‘n skoonmakerspos het nie
