Engen-raffinadery in Durban in ligte laaie
ANC president Jacob Zuma, het die sterkste aanduiding nog gegee dat hy president van Suid-Afrika wil wees. Zuma het dit duidelik gemaak dat die ANC ‘n resolusie aanvaar het by die Polokwanekonferensie dat die president van die ANC ook die president van die land sal wees, en “daardie resolusie het nog nie verander nie.”

Na verwagting sal verskeie senior sosialeontwikkelingsdepartementbeamptes gearresteer word wanneer polisie toeslaan op verdagtes in ‘n multimiljardrand bedrogsaak wat sowat 10 jaar terugstrek.

Lees verder: Arrestasies verwag na bedrog by staatsdepartement
13:16:15 Meer as 2000 mynwerkers by Lonmin in Limpopo het op ‘n staking gegaan, het die Nasionale Unie van Mynwerkers (NUM) Woensdag gesê. NUM woordvoerder Lesiba Seshoka het gesê die staking van byna die hele werksmag is om die groot verskil in salaris uit te wys van Lonmin-werkers tussen Rustenburg en Limpopo.

13:18:20 Vrese dat die finansiële krisis slagoffers gaan eis onder sommige van Amerika se grootste korporatiewe reuse het wêreldmarkte Woensdag versigtig gelaat, terwyl Oosterse aandele nog verliese gelei het.

Lees verder: Korporatiewe vrese werp skaduwee op w?reldmarkte
‘n Ad hoc-koalisie van lankdienende lede van NAVO, Duitsland, Frankryk, Italië en Spanje, hou steeds aan om teen die wense van Washington en die nuutste lede van Sentraal en Oos-Europa, die Oekraïene en Georgië uit die alliansie te hou.

Europa het begin met ‘n proses van selfbeskouing omtrent sy probleme met rasse-integrasie. Vele begin nou vra of daar ‘n Franse, Britse, Duitse of Italiaanse Obama kan wees en almal kom met ‘n “nee, nie vinnig nie” antwoord te voorskyn.

10:41:10 Hoede af en 'n erkentlike kopknik gerig aan die Vryheidsfront Plus se Willie Spies, 'n skrander man, duidelik van inbors, koel onder vuur en met 'n Westerse vertroue in logika, feite, statistieke en redelikheid. 'n Week of wat terug, het hy die Afrikaner se saak deeglik, kalm en beslis verdedig op Freek Robinson se "Fokus"-program. Daar, om die Bantoe se aanslag op die Afrikaner se kultuurgoedere in die vorm van Pretoria se naam te verdedig, was 'n klein, donker, skuiweroogswartmannetjie met die naam van Console Tleane (ja dit klink vir my ook soos 'n stukkie ergonomiese meublement in 'n Koreaanse middelklasmotor).
10:41:10 Hoede af en 'n erkentlike kopknik gerig aan die Vryheidsfront Plus se Willie Spies, 'n skrander man, duidelik van inbors, koel onder vuur en met 'n Westerse vertroue in logika, feite, statistieke en redelikheid. 'n Week of wat terug, het hy die Afrikaner se saak deeglik, kalm en beslis verdedig op Freek Robinson se "Fokus"-program. Daar, om die Bantoe se aanslag op die Afrikaner se kultuurgoedere in die vorm van Pretoria se naam te verdedig, was 'n klein, donker, skuiweroogswartmannetjie met die naam van Console Tleane (ja dit klink vir my ook soos 'n stukkie ergonomiese meublement in 'n Koreaanse middelklasmotor).10:21:12 Die skeldnaam “Dirty Dutch” kom van Eerste Britse Besetting, 1795-1803. Toe die Bataafse Republiek die Kaap die Goeie Hoop in 1803 by die Britse besetters oorneem, het die kommissaris-generaal, adv. J.A. de Mist, ’n verslag oor die verhouding tussen die Hottentot-korps en die toe reeds Afrikaanssprekende vryburgers laat opstel.
10:21:12 Die skeldnaam “Dirty Dutch” kom van Eerste Britse Besetting, 1795-1803. Toe die Bataafse Republiek die Kaap die Goeie Hoop in 1803 by die Britse besetters oorneem, het die kommissaris-generaal, adv. J.A. de Mist, ’n verslag oor die verhouding tussen die Hottentot-korps en die toe reeds Afrikaanssprekende vryburgers laat opstel.
Lees verder: Historiese oorsprong van Luke Watson se ‘Dutchman’
09:57:21 Die grondwetlike hof het voormalige president Thabo Mbeki se dringende aansoek teen ‘n hofuitspraak wat hom sy werk laat verloor het van die hand gewys, het koerante Woensdag berig.