Hof weier Bin Laden se seun toegang tot Brittanje

‘n Poging deur een van Osama bin Laden se seuns om Brittanje te besoek, is gister deur ‘n immigrasietribunaal verwerp te midde van vrae oor sy beoogde huwelik met ‘n Britse vrou en sy houding teenoor sy pa. Omar bin Laden, 28, het in April 2008 sy appèl teen Brittanje se weiering om hom toe

Lees verder: Hof weier Bin Laden se seun toegang tot Brittanje

Venezuela se Chavez nasionaliseer twee banke

Venezuela se linksgesinde president, Hugo Chavez, het gister gesê dat hy die nasionalisering van nog twee banke, wat deur sy regering gesluit is om beweerde rekeningkundige onreëlmatighede te ondersoek, genasionaliseer. Nuus dat die twee banke in privaatbesit, Confederado en Bolivar, die nuutste teikens van Chavez se pogings is om die ekonomie te herskep, het Venezuela

Lees verder: Venezuela se Chavez nasionaliseer twee banke

Eskom kry mededinging

Onafhanklike kragverskaffers sal nou danksy die Nasionale Geïntegreerde Hulpbronplan met Eskom kan meeding. Dipuo Peters, minister van energie, het Donderdag in Pretoria gesê: “Dié plan bepaal wat Suid-Afrika teen 2013 moet hê om kragsekerheid te verseker.” Peters sê die hulpbronplan maak voorsiening vir tot 1 020 MW krag uit die private sektor in 2011. ’n

Lees verder: Eskom kry mededinging

Sasol gaan Indonesië met brandstof help

Sasol en die Indonesiese regering het ‘n memorandum van verstandhouding oor die lewensvatbaarheid van ‘n projek wat steenkool in vloeistof verander, onderteken het dié maatskappy gesê. Jacqui O’Sullivan, Sasol se woordvoerder, het gesê ‘n graderingstudie sal na die lewensvatbaarheid van die steenkool-na-vloeistof projek in Indonesië onderneem word, waar Sasol se gepatenteerde tegnologie gebruik sal word.

Lees verder: Sasol gaan Indonesië met brandstof help

SAIRR-statistiek is nie korrek nie

Die syfers wat deur die SAIRR oor plaasaanvalle en plaasmoorde aangebied word, is nie korrek nie. Selfs teen die einde van 2006 was die aantal plaasaanvalle en moorde op kleinhoewes 2 000. En dit was toeka nog die amptelike syfers van Agri-SA. Hulle het dit skynbaar ‘aangepas.’ Hieronder volg die feite soos ons by Censorbugbear

Lees verder: SAIRR-statistiek is nie korrek nie

Vonke spat by elektrisiteitskonferensie

Vonke het behoorlik gespat by ‘n elektrisiteitskonferensie oor voorgestelde tariefverhogings, met ‘n ekonoom wat ‘n senior Eskom-bestuurder gekonfronteer het oor sy aanspraak dat die pryse “regtig” nie so hoog is nie. Ekonoom Mike Schüssler het die verhoog geneem en die syfers wat deur Eskom se hoofbeampte vir kragopwekking, Mike Dames, aangebied is, bevraagteken. Hy het

Lees verder: Vonke spat by elektrisiteitskonferensie

Goudkoors

Die rekordvlakke wat die goudprys nou aandurf laat goudkoors wêreldwyd opvlam. ‘n Mooi demonstrasie is die planne van ‘n maatskappy om goud betreklik diep vir Amerikaanse standaarde, met ‘n horisontale skag onder ‘n berg by Butte, Montana, te delf. Groot kostes word aangegaan om die verwagte half miljoen onse goud te win. Hierdie spesifieke projek

Lees verder: Goudkoors