Volkswagen SA gaan tot 400 poste verloor, het die motorvervaardiger Vrydag gesê. "Werknemers is deur die maatskappy uitgenooi om aansoek te doen vir die vrywillige skeidingspakket," het woordvoerder Bill Stephens in 'n verklaring gesê. VWSA beplan ook om alle produksieafdelings in die laaste week van Februarie toe te maak, sowel as die weke voor en
Franse hulpwerkster verkrag en beroof in DR Kongo
'n Franse hulpwerkster is verkrag en beroof deur verskeie gewapende mans in die ooste van die DRK, het die Le Parisian-koerant se internasionale uitgawe Vrydag gesê. Die mans, wat uniforms gedra het, het 'n groep hulpwerksters beroof, waarvan drie vroue was. Die twee ander vroue was ook die slagoffers van seksuele aggressie, het die koerant
Lees verder: Franse hulpwerkster verkrag en beroof in DR Kongo
Zimbabwe wettig buitelandse valuta vir almal
President Robert Mugabe se regering het Donderdag alle buitelandse geldeenhede as wettig verklaar, tesame met die amper waardelose Zimbabwiese geld, en op dié manier die oorheersing van harde geldeenhede in die land se ineengestorte ekonomie gewettig. Die bewind het ook 'n reeks wye ekonomiese hervormings aangekondig in 'n poging om die ekonomie wat deur krisisse
Joodse Raad verbreek bande met Vatikaan
Die sentrale raad van Jode in Duitsland verbreek bande met die Rooms-Katolieke kerk omdat pous Benediktus XVI 'n biskop weer in diens gestel het wat die skaal van die volksmoord op die Jode in die Tweede Wêreldoorlog ontken het, het sy president Donderdag gesê. Verlede week het die pous die verbanning van 4 tradisionele Katolieke
Veertig mense soek na Keniaanse supermark afbrand
Veertig mense is steeds soek ná 'n vuur 'n supermark in Nairobi twee dae gelede vernietig het, het Kenia se Rooikruis Vrydag gesê. "Ons soek nog na 40 mense," het die Rooikruiswoordvoerder Titus Mung'ou aan Reuters gesê. Plaaslike media het gesê daar word vermoed dat baie van die 40 mense dood is. Die Nakumatt-supermarkketting sou
Lees verder: Veertig mense soek na Keniaanse supermark afbrand
‘Anti-Semitisme nie regeringsbeleid’, s? Dlamini-Zuma
Die minister van buitelandse sake, Nkosazana Dlamini-Zuma, het nie met haar adjunk Fatima Hajaig gepraat oor bewerings van anti-Semitiese opmerkings nie, maar wel Donderdag 'n verklaring uitgereik wat sê dat sulke opmerkings teen buitelandse beleid is. Hajaig is in Japan op regeringsake en die minister is op pad na Addis Abeba vir 'n Afrika-unievergadering, dus
Lees verder: ‘Anti-Semitisme nie regeringsbeleid’, s? Dlamini-Zuma
Redakteursforum verwelkom Motlanthe-besluit
Kgalema Motlanthe Die SA Nasionale redakteursforum (Sanef) het president Kgalema Motlanthe se besluit om die omstrede film- en publikasieswysigingswet terug te verwys na die parlement verwelkom. Motlanthe het Donderdag die wet, tesame met die mededingingswysigingswet terugverwys na die nasionale vergadering vir heroorweging in terme van artikel 79(1) van die grondwet, het die presidensie gesê. "Die
Jan Publiek gefrustreer deur SA polisie
Suid-Afrikaners is baie gefrustreerd met die Suid-Afrikaanse polisiediens, het die parlement se openbare verhore vir die voorgestelde nuwe geïntegreerde strafregdiens gesê. Hulle wil beter diens van die polisie ontvang, het die nasionale vergadering en nasionale raad van provinsies se komitees oor justisie, veiligheid en sekuriteitk, asook korrektiewe dienste gehoor tydens die verhore in al nege
Hier gaan ons weer!
Sjina gaan in Afrika bly
Sjinese vlag wapper voortaan in Afrika Sjinese sakeondernemings neem 'n langtermynsiening en volg strategiese uitbreiding in Afrika, selfs al het Sjina se beleggings op die kontinent so effens sy glans verloor tydens die onlangse afwaartse neiging van die globale ekonomie. Beijing en Sjinese maatskappye het tienmiljarde dollar aan Afrika in die vorm van lenings en
