Onregmatige mynregte ‘n skande

Die Vryheidsfront Plus beskou die 434 onreëlmatige mineraleregte, 713 verbrekings van die wetlike omgewingsvereistes, en die 120 dubbeltoekennings van mineraleregte as ‘n nasionale skande. Die minister van mineralebronne, Susan Shabango, het vandag die feite bekend gemaak na aanleiding van ‘n interne ondersoek in haar department. Adv Anton Alberts, VF Plus-parlementêre woordvoerder oor mineralebronne, het aangedui

Lees verder: Onregmatige mynregte ‘n skande

Boer en gesin se lyke in bakkie gevind

‘n Bekende boer en sy gesin van De Aar, in die Noord-Kaap, is Maandag op ‘n grondpad in hulle bakkie dood aangetref, het die polisie gesê. “Een van die plaaswerkers het teen 06:00 op die bakkie afgekom, sowat 1km van die plaas af,” het lt. kol. Hendrik Swart, polisiewoordvoerder, gesê. Die man het die boer

Lees verder: Boer en gesin se lyke in bakkie gevind

Liberale sangomas en poligame gay huwelike

Soggens as ek my kinders in die strawwe Johannesburgse verkeer skool toe neem, is daar een besondere verkiesingsplakkaat wat my sommer dwars in die krop steek: dié van mevv. Zille, De Lille en ‘n onbekende swart vrou wat kennelik ook ‘n DA-kandidaat is. In ‘n land waar kwotas op alle gebiede – vanaf sport tot

Lees verder: Liberale sangomas en poligame gay huwelike

Finse nasionaliste skitter in verkiesing

‘n Nasionalistiese party het byna ‘n vyfde van die stemme in Finland se algemene verkiesing gewen, het die verkiesingskommissie gesê. Die Ware Finne is net agter die konserwatiewe NCP en die Sosiaal-Demokrate op ongeveer 19%. As die grootste party, sal die NCP waarskynlik die volgende regering te lei met die voormalige Minister van Finansies Jyrki

Lees verder: Finse nasionaliste skitter in verkiesing

Nigeriese verkiesing belangrik vir Afrika

Nigerië sal hierdie naweek ‘n geloofwaardige presidensiële verkiesing moet hou, anders sal dit ‘n rampspoedige voorbeeld vir die res van die kontinent stel, het John Kufuor, voormalige president van Ghana, Donderdag gesê. Kufuor, wat sonder teenstand uitgetree het nadat sy twee termyne as president verby was, lei ‘n waarnemerspan van die Afrika-Unie wat Saterdag se

Lees verder: Nigeriese verkiesing belangrik vir Afrika

Moordverdagte was SR-verteenwoordiger

‘n Voormalige Studenteraadsvoorsitter van die Universiteit van Durban Westville is in Amerika in hegtenis geneem in verband met die moord op vier mense tussen Februarie en Maart, het die Sunday Tribune berig. Muziwokuthula “Muzi” Madondo (33), wat eens van korrupsie en wanbestuur van universiteitsfondse by dié kampus in Durban beskuldig was, is in Houston, Texas,

Lees verder: Moordverdagte was SR-verteenwoordiger

Ficksburg-skietery ‘n ‘waterskeiding’

Helen Zille, DA-leier, het Sondag gesê die skietery op Ficksburg sal eendag as ‘n waterskeiding in Suid-Afrika se geskiedenis beskou word. Ses polisiebeamptes is in hegtenis geneem in verband met die dood van Andries Tatane, wat dood is tydens ‘n betoging oor dienslewering in Ficksburg, het die Onhafhanklike Klagtedirektoraat (OKD) Sondag gesê. “Die beeld van

Lees verder: Ficksburg-skietery ‘n ‘waterskeiding’

PRAAG verwelkom VN-ondersoek na Afrikanervolksmoord

Ná vele briewe en drie oorsese besoeke om die gewelddadige aanvalle op Afrikanerboere onder die internasionale gemeenskap se aandag te bring, verwelkom PRAAG die besoek van ‘n VN-afvaardiging binne enkele weke om die moontlikheid van volksmoord in Suid-Afrika te ondersoek. Die Pro-Afrikaanse Aksiegroep het by monde van sy leier, dr. Dan Roodt, gesê: “Die aankondiging

Lees verder: PRAAG verwelkom VN-ondersoek na Afrikanervolksmoord