Wanneer mense ‘n film aflaai of inskakel op die webradio, kan hulle afgeloer word en die afloerders sal presies weet wat hulle doen en waar hulle is. Spioene sal nie meer afluisterapparaat in jou huis hoef te plant nie. Die opkoms van “aanlyn-beheer” deur apps sal beteken dat mense self hul eie huise bedraad vir
Kosmetiese ingryping
Данильченко
Vloot gaan ‘hulpbronne’ bewaak
Die SA Vloot gaan die land se kuslyn patrolleer om mariene hulpbronne te beskerm, volgens ‘n berig Maandag. Minister van landbou, bosbou en visserye, Tina Joemat-Pettersson, het hierdie moontlikheid bespreek met haar verdedigingseweknie Lindiwe Sisulu, volgens die Cape Times. Met ‘n ooreenkoms wat in beginsel bereik is, sal die saak verder geneem word deur die
Rassistiese twieter vasgevat
Die Britte, wat voorheen ‘n spierwit epaaier bestuur het waar selfs Afrikaners nie “wit” genoeg geag is nie, wil die wêreld evangeliseer oor rassegelykheid. ‘n Man is in hegtenis geneem omdat hy glo ‘n rassistiese twiet oor ‘n swart sokkerspeler wat by ‘n wedstryd inmekaargesak het, uitgestuur het. Bolton Wanderers se Fabrice Muamba het tydens
Malema kap ‘magsdronk’ ANC
Julius Malema, leier van die ANC-Jeugliga, het Sondag “magsdronk” ANC-leiers wat hul kiesers minag, gekritiseer. Malema het gesê sommige leiers het arrogant geraak weens die mag wat die massas aan hulle gee. Hy het gewaarsku teen nog ‘n Polokwane-verkiesingskonferensie, wat gelei het daartoe dar Thabo Mbeki moes uittree as president. “Moet nooit die massas een
Pasop vir internetswendelaars!
Internet-gebruikers moet op die uitkyk wees vir ‘n internasionale telefoonbedrogspul wat toelaat dat volle toegang tot hul rekenaars verkry word. Die Weekend Argus berig dat slagoffers ‘n oproep op hul landlyn kry van iemand wat beweer om ‘n Microsoft-werknemer te wees, en hulle vertel van ‘n rekenaarprobleem. Die swendelaars beweer dan dat die slagoffer se
N2 gesluit weens oproer
Die N2 tussen Grabouw en Somerset-Wes in die Wes-Kaap is vir verkeer gesluit nadat inwoners van die Slangparklokasie oproerig begin raak het. Dit volg op verlede week se onrus in die Wes-Kaap wat ook hoofroetes geraak het. Die skare het twee klaskamers by Groenberg High School in die dorp aan die brand gesteek, vensters gebreek
Kony 2012 se vervaardiger haak uit
Die vervaardiger van Kony 2012 en stigterslid van Invisible Children is Donderdag in hegtenis geneem vir masturbasie en dronkenskap in die openbaar, volgens die San Diego Police Department. Jason Russell, 33, is opgemerk waar hy in die openbaar masturbeer, motors vandaliseer en moontlik onder die invloed van ‘n dwelm verkeer, volgens die SDPD. Hy is
Geboukaper wag al vier jaar op verhoor
Die beweerde baasbrein agter ‘n Johannesburgse sindikaat wat geboue in die stad se middestad kaap, gaan in April vir bedrog verhoor word, bykans vier jaar nadat hy gearresteer is. Sinethemba Mkhumbuzi word beskuldig van bedrog wat verband hou met die verkoop van Angus Mansions in Jeppestraat in Johannesburg se middestad, het die Saturday Star berig.
Mbeki moedig Afrikajeug aan om te rebelleer
Die jeug van die Afrika-kontinent moet hulself voorberei vir ‘n rebellie teen die ouer geslag en hul leierskapsrol só opeis, het Thabo Mbeki Saterdag gesê. Mbeki, wat Youth 21 se globale leierskapsforum in Nairobi, Kenia, toegespreek het, het gesê twee derdes van die vasteland se bevolking is die jeug en in 2045 sal hulle die
