‘n Yslike banier van die nuwe Suid-Afrikaanse onderbroekvlag is aan die kant van dieselfde gebou in Kaapstad aangebring wat verlede week “Zuma must fall” vertoon het. Maar die Stad Kaapstad, sê hulle het geen idee wie verantwoordelik is vir die jongste oortreding op die hoek van Kloof- en Buitensingelstrate nie. “Geen aansoek is aan die
Uitspraak verwag van Zuma-beskermingseenheid wat op wittes skiet
Uitspraak word vandag in die Potchefstroom-landdroshof verwag in die saak teen twee lede van die presidensiële beskermingseenheid. Die transkripsie van die uitspraak teen Sankoela Lepota en Malose Makonyane was tydens hul laaste hofverskyning verlede jaar nie gereed nie. Sankoela Lepota en Malose Makonyane word van poging tot moord aangekla. Die aanklagte hou verband met ‘n
Lees verder: Uitspraak verwag van Zuma-beskermingseenheid wat op wittes skiet
Vermeende swart reeksmoordenaar verskyn
‘n Vermeende swart reeksmoordenaar verskyn na verwagting vandag weer in die Kestell-landdroshof nadat die polisie altesaam ses lyke uit vlak grafte op ’n plaas in die distrik gehaal het. Lentsha Molefe (32), ’n seisoenwerker van Lesotho, is op 26 Oktober 2015 in hegtenis geneem nadat die lyke van twee vroue uit vlak grafte op die
Vrystaatse dokter voor vir beweerde verkragting
‘n Vrystaatse dokter verskyn na verwagting vandag weer in die Phuthaditjhaba-landdroshof op ‘n aanklag van verkragting. Die nege-en-twintigjarige Mohale Setlaba het glo ‘n swanger pasiënt tydens ‘n ondersoek verkrag. Hy is vroeër borgtog van R1000 toegestaan. Volgens polisiewoordvoerder, Mmako Mophiring, het ‘n 29-jarige swanger vrou van Bohlokong naby Bethlehem aan die polisie gesê sy is
Lees verder: Vrystaatse dokter voor vir beweerde verkragting
Kaapstad krabbel terug oor Zuma-banier na swartes witte aanrand
Die Stad Kaapstad sê die dagvaarding vir die Zuma Must Fall-banier in die stad, word voorberei. Die groot teken is Saterdag uitmekaar geruk deur ANC-ondersteuners,’n dag nadat dit langs die kant van ‘n privaatgebou in die middestad verskyn het. Onafhanklike Outdoor Media is in die moeilikheid, want amptenare sê die maatskappy het ‘n munisipale verordening
Lees verder: Kaapstad krabbel terug oor Zuma-banier na swartes witte aanrand
Visekanseliers vra kalmte vir registrasieproses
Die visekanseliers van verskeie Gauteng universiteite het by ‘n gesamentlike inligtingsessie ‘n beroep gedoen om wye ondersteuning sodat kalmte by hul instellings herstel kan word. Hulle het hul kommer uitgespreek oor die ontwrigting van die registrasieproses. Die vergadering is bygewoon deur visekanseliers van Wits, Universiteit van Suid-Afrika, Universiteit van Pretoria, Tshwane Universiteit van Tegnologie, die
Lees verder: Visekanseliers vra kalmte vir registrasieproses
Gevaar van etniese suiwering Burundi waarsku VN
Die hoof van die Verenigde Nasies se menseregte-agentskap, het kommer oor die toenemende geweld in Burundi uitgespreek en bewerings dat die veiligheidsmagte by rampokker-verkragtings betrokke is, etniese suiwering en massagrafte veroordeel wat meer as 100 liggame bevat. “Al die waarskuwingstekens, insluitende die etniese dimensie van ’n krisis, laat die gevaarligte flikker,” het Zeid Ra’ad Al
Lees verder: Gevaar van etniese suiwering Burundi waarsku VN
Internasionale Strafhof val vas met Kenia-saak
Kenia se adjunkpresident, William Ruto, se regsgeleerde het die Internasionale Strafhof (ICC) aangeraai om die klagte van misdade teen die mensdom teen hom te laat vaar. Die aanklaers nie daarin kon slaag om sy rol in verkiesingsverwante bloedvergieting te bewys nie. “Die bewyse is nie daar nie,” het Karim Khan die drie regters wat op
Savimbi se kinders hewig ontsteld oor videospeletjie
Die voormalige leier van Unita, Jonas Savimbi, is nou ’n skurk in ’n videospeletjie en dit het sy kinders hewig ontstel, het AFP berig. Die familie van die gevalle Angolese rebelleleier, Jonas Savimbi, dagvaar die vervaardigers van ’n gewilde videospeletjie, Call of Duty vir die uitbeelding van sy karakter as ’n “barbaar”, het hul regsgeleerde
Lees verder: Savimbi se kinders hewig ontsteld oor videospeletjie
Navorsers op die spoor van Salem-heksejag
‘n Span Amerikaanse navorsers wat geskiedkundige dokumente en 21ste eeu argeologiese tegnieke gebruik het, het die presiese plek bevestig van die Salem-heksejag. Geen oorblyfsels van ‘n galg of grafte kon egter opgespoor word nie. Die grond is te vlak en klipperig waar die sogenaamde verhore plaasgevind het. Op dié plek is 19 onskuldige mense gedurende
