Staking lei tot geweld

Vier stakende vragmotorbestuurders is gewond tydens ‘n konfrontasie met die polisie in Johannesburg. ‘n Groep stakers het na bewering ‘n nie-stakende bestuurder aangerand. Hulle staak vir ‘n salarisverhoging, behuisingstoelaag en ‘n einde aan arbeidsmakelaars. Stakende vragmotorbestuurders het ook Dinsdag ‘n vragmotor in dieselfde omgewing in Johannesburg se middestad aangeval, die ruite uitgeslaan en die bestuurder

Lees verder: Staking lei tot geweld

Ras = vrees

Die amygdala is ‘n belangrike deel van die brein se struktuur in die neurobiologie van vrees. Dit is betrokke by die verwerking van negatiewe emosies (soos vrees en woede). Navorsers het hiperaktiwiteit in die amygdala waargeneem wanneer pasiënte dreigende gesigte sien of gekonfronteer word met skrikwekkende situasies. Studies het ook getoon dat blootstelling aan beelde

Lees verder: Ras = vrees

Italië moet Tunisiese inval trotseer

Tunisiërs in aansienlike getalle wys hul misnoeë met die politieke toestand in hul land deur die Mediterreense See na Europa oor te steek. Sedert massaprotesaksies, wat ‘n maand gelede tot die Tunisiese diktator se uittrede gelei het, was daar nog geen beduidende vooruitgang in die land nie. Meer as 5 000 onwettige immigrante het sedertdien

Lees verder: Italië moet Tunisiese inval trotseer

Polisie red joernaliste in Ermelo

‘n Nuusspan van eNews wat betogings oor dienslewering in Ermelo dek, moes deur die polisie met skerppuntammunisie beskerm word. Die groep betogers het die kameraspan spontaan aangeval. Die nuuskanaal het berig dat die polisie moes intree om hul lewens te red. Dit was Dinsdag die tweede dag van gewelddadige betogings in Wesselton buite Ermelo. Jody

Lees verder: Polisie red joernaliste in Ermelo

Tolhekke is pure uitbuiting

“Die VF Plus vind dit onaanvaarbaar dat ‘n buitelandse maatskappy die insameling van tolhekfooie vir die Gautengse oop-tolhekstelsel gaan beheer, terwyl Suid-Afrikaanse maatskappye swaar kry en werkloosheid een van die land se kernprobleme is. Dit is ‘n skande dat SANPAB die kontrak aan ‘n konsortium toegeken het waarvan die meerderheidsaandeelhouer ‘n Oostenrykse firma is (Kapsch

Lees verder: Tolhekke is pure uitbuiting

Probleme met verblyfsekerheid-wetsontwerp

Van die voorstelle wat in die wetsontwerp vervat is wat verblyfsekerheid op plase reguleer, dui op ‘n afwesigheid van kennis oor plaastoestande. Terwyl die regering nog kort-kort uitlatings maak oor die beskikbaarstelling van groot hoeveelhede kleinhoewes, sogenaamd om landelike armoede teen te werk, moet boere volgens die voorstelle in die wetsontwerp nou plaaswerkers toelaat om

Lees verder: Probleme met verblyfsekerheid-wetsontwerp

Flitse van internetkommunikasie wat die wêreld verander

Kort op die hakke van die nuus dat Amazon.com vir die eerste keer meer e-boeke as papiergedrukte boeke verkoop het, word berig dat Nederlandse boekhandelaars aangeraai is om ook voorsiening te maak vir die verskaffing van e-boeke, of moet aanvaar dat die boek as’t ware vir hulle toegeklap word. In 2010 het Nederlandse boekhandelaars 1,9

Lees verder: Flitse van internetkommunikasie wat die wêreld verander