Opkomende wetenskaplike wêreldbeeld neig na geloof

Volgens Westerse wetenskap, wiskunde en kosmologie, kan die “Big Bang” nou herdoop word na “The Big Babe”, soos in: bielie-van-‘n-Baba. In die “Kwantumlig” van Stringteorie – ‘n soort Westerse musiekteorie – was die heelal-oerknal eintlik die geboorte van ‘n nuwe baba, na ‘n “bevrugtingsbotsing” tussen ‘n meerdimensionele “pappa” en “mamma”-braan in ‘n lewende Multiversum. In die 21ste eeu is wetenskaplikes, kosmoloë en ingenieurs wêreldwyd besig om

Lees verder: Opkomende wetenskaplike wêreldbeeld neig na geloof

Van bobbejane en skape en die Vrystaatse middernagson

Die omvang van veediefstal in sekere dele van die land laat Herrie dink aan die boer wat moedeloos op sy stoep sit en ‘n stywe dop maak. Met dié trek daar ‘n trop bobbejane verby, die kieste bolgeprop van die boer se mielies. “Ja!” skree hy vir die kese, “een van die dae het die

Lees verder: Van bobbejane en skape en die Vrystaatse middernagson

Afrikanerbanke

As jy dit nog nie self ervaar het nie, het jy seker al meermale gehoor van vriende en kennisse met eindelose frustrasies by dié banke waarvan sommige eens groot Afrikanerinstellings was. Ons het so gewoond begin raak om deur volksvreemdes bedien te word. Uit frustrasie praat ons soms maar Engels net om gedoen te kry

Lees verder: Afrikanerbanke

Regering vergader oor Zim-bedeling

‘n Dringende vergadering om die dokumentasie te bespreek van Zimbabwiërs wat in Suid-Afrika woon, word vir vandeesweek beplan, het binnelandse sake se woordvoerder Ronnie Mamoepa gister gesê. Hy het gesê die besonderhede van die vergadering met die verteenwoordigers van Zimbabwiese inwoners in SA sou met verloop van tyd vrygestel word. “Die vergadering sal hierdie week

Lees verder: Regering vergader oor Zim-bedeling

Zuma: Bly hy of gly hy?

Vir ongeveer ‘n jaar lank verskil meningsvormers en kommentators oor die vraag: Is pres. Jacob Zuma se kierankies besig om uit te braai, of nie? Hieroor sal nog kopstukke kopgestamp word. In die een hoek is mense wat stewige argumente opper oor waarom die eindfluitjie besig is om vir Zuma te blaas. Die argumente is

Lees verder: Zuma: Bly hy of gly hy?

Besige aardbewingjaar – word hulle meer en erger?

Word aardbewings al hoe meer? Indien wel, hoekom? Die aardbewing van magnitude 7 wat Nieu-Seeland se tweede grootste stad, Christcgurch op 3 September 2010 geskud het, het immers in dieselfde jaar voorgekom as wat Haïti se hoofstad deur ongeveer net so ‘n sterk aardbewing in puin gelê is, en Chili deur ‘n regtige grote getref

Lees verder: Besige aardbewingjaar – word hulle meer en erger?

Natuurwette verklaar God onnodig

Die welbekende Oerknal verskynsel was ‘n logiese reaksie vannatuurwette. Ons weet dat daar ‘n Oerknal was te danke aan die Hubble-verskynsel wat bewys dat die heelal uitsprei, wat dan op sy beurt ‘n logiese gevolgtrekking tot stand bring dat daar ‘n sentrale oorsprongpunt was. Solank daar wette soos gravitasie is, sal iets uit niks konstant

Lees verder: Natuurwette verklaar God onnodig

Grumoorde moes heksery hokslaan

Die motief agter die grusame moorde van ‘n Oos-Kaapse ouma en haar vier kleinkinders was glo heksery, het die Dispatch Online Vrydag berig. Mduduzi Mzila, senior staatsaanklaer, het Donderdag in die Ngqeleni-landdroshof gesê dat die verdagtes daarvan oortuig was dat die ouma sekere jeugdiges in die gemeenskap wou toor. “Die verdagtes het gesê daar was

Lees verder: Grumoorde moes heksery hokslaan

Afriforum bekommerd oor militêre opleiding vir ANC-Jeugliga

Die burgerregte-inisiatief AfriForum het die minister van Verdediging, me Lindiwe Sisulu tyd gegun tot 1 September 2010 om vrae te beantwoord oor militêre opleiding vir ANCYL- en YCL-lede wat klaarblyklik binnekort ʼn aanvang by die Vloot se opleidingsbasis in Saldanha in die Wes-Kaap gaan neem. AfriForum is bekommerd dat die beoogde militêre opleiding vir “genomineerdes

Lees verder: Afriforum bekommerd oor militêre opleiding vir ANC-Jeugliga

Rasgedrewe beleid bly by UK

Die visekanselier van die Universiteit van Kaapstad, Max Price, sê hulle sal nog drie jaar lank voortgaan met hul rasgedrewe toelatingsbeleid tot die mediese fakulteit. Hy het op die kampus gepraat tydens ‘n debat oor die universiteitsbeleid. In die stadium moet wit studente minstens 80% vir geletterdheid en wiskunde hê om toelating te kry, terwyl

Lees verder: Rasgedrewe beleid bly by UK