Disqus en verandering op die PRAAG-blad

Oor die afgelope week of wat het heelwat lesers seker gewonder waarom ons skielik die Disqus-kommentaarfasiliteit afgeskakel het. Let wel: Disqus is bloot afgeskakel en kan te eniger tyd geheraktiveer word met dieselfde inhoud wat steeds op Disqus.com beskikbaar is. Met u huidige gebruikersnaam en wagwoord kan u wel toegang tot u inhoud by Disqus

Lees verder: Disqus en verandering op die PRAAG-blad

Gaan Zuma koloniale voete soen?

President Zuma het aangedui dat hy gretig is om ‘n oplossing te soek vir die burgeroorlog in Sirië. Bouthaina Shabaan, ‘n adviseur van die Siriese president Bashar al-Assad, het Suid-Afrika Saterdag besoek om ‘n beroep te doen op die Brics-lande om in te gryp en die konflik in sy land te beëindig. Die Brics-blok van

Lees verder: Gaan Zuma koloniale voete soen?

BHP Billiton melk SA-verbruiker

Eskom verkoop 9% van sy totale krag onder kosprys aan BHP Billiton se twee aluminiumsmelters terwyl gewone verbruikers onder peperduur tariewe gebuk gaan, het Beeld berig. BHP Billiton sal egter na ‘n hofbeslissing dié tot nog toe geheime tariewe moet bekend te maak. Terwyl gewone mense sowat R1,40 per kilowatt-uur betaal, betaal BHP Billiton by

Lees verder: BHP Billiton melk SA-verbruiker

Is sommige van ons Afrikaners agterlik?

Om hierdie vraag tenvolle te beantwoord is nie ‘n geringe taak nie egter ook eintlik baie maklik gesien in die lig van ons volkstigting. Kaap de Goede Hoop was n uitkoms vir Westerse mense wat nie onder onbillikke wette, reels en regulasies wou leef nie dit was ook n uitdaging vir avontuurlistiges en dapperes met

Lees verder: Is sommige van ons Afrikaners agterlik?

Chinese vorder ver met eugenetika

China is tans besig om genetiese ingenieurswese te ondersoek, en is baie verder as die Weste gevorder daarmee. By BGI Shenzhen, het wetenskaplikes DNS-monsters versamel van 2000 van die wêreld se slimste mense in ‘n poging om die boustene van menslike intelligensie te identifiseer. Blykbaar het hulle reeds ver gevorder daarmee, en binnekort sal embrio-sifting

Lees verder: Chinese vorder ver met eugenetika

ANC-bewind moet beëindig word

Die Vryheidsfront Plus het gisteraand reeds afgeskop met sy veldtog in aanloop tot die algemene verkiesing aanstaande jaar met ‘n vergadering by die Jan Krielskool op Kuilsrivier. Dr. Corné Mulder, hoofsweep en provinsiale leier van die VF Plus in die Wes-Kaap en mnr. André Fourie, raadslid en onderleier in die provinsie, het die vergadering toegespreek

Lees verder: ANC-bewind moet beëindig word

Groenteboere in Wes-Kaap trek noustrop

Die Wes-Kaapse regering in samewerking met die privaatsektor soek glo na maniere om 45 groenteboere te ondersteun, maar die boere bly skepties oor die belofte nadat die McCain-fabriek hul sluiting in George aangekondig het. Philip Terblanche, voorsitter van die Outeniqua-boerevereniging, het  aan Sake 24 gesê die sluiting van die groentefabriek in George gaan verskaffers van

Lees verder: Groenteboere in Wes-Kaap trek noustrop

Apteker afgedank na ‘rassisme’

‘n Apteker van Limpopo het sy werk verloor nadat hy ‘n rassistiese aanmerking teenoor ‘n kollega gemaak het, is Woensdag berig. Stuart Muller is verlede Dinsdag skuldig bevind en afgedank by die Clinix-privaathospitaal – dieselfde dag wat die voorval plaasgevind het, berig die Sowetan. Marinda Bouwer, hospitaalbestuurder, het gesê die bestuur het inligting ontvang oor

Lees verder: Apteker afgedank na ‘rassisme’

NAVO lê reëls vir kuberoorlog neer

Reëls vir ‘n kuberoorlog is vir die eerste keer uiteengesit in ‘n NAVO-handleiding Die handleiding sê regerings moet hulself weerhou van aanvalle op hospitale en kernaanlegte. Die handleiding is die eerste poging om te bepaal hoe die internasionale reg van toepassing is op aanlyn-aanvalle deur die staat, en waarsku dat sulke aanvalle kan lei tot

Lees verder: NAVO lê reëls vir kuberoorlog neer