Buitelandse magte in Suider-Afrika

Volgens ‘n woordvoerder van die Suid-Afrikaanse Militêre Intelligensie, word militêre magte van Sjina, Brittanje en Australië tans in buurlande ontplooi. Ook Suid-Afrikaanse magte by Lohatla in die Noord-Kaap is op ‘n gereedheidsgrondslag geplaas en met skerppuntammunisie toegerus.

Lees verder: Buitelandse magte in Suider-Afrika

Belgiese bank betrek by wapens vir ou Suid-Afrika

Die Belgiese bank KBC word in hofstukke genoem as tussenganger vir wapens wat aan Suid-Afrika voor 1994 verskaf is. In dié tyd het die VN ‘n wapenverbod teenoor Suid-Afrika gehandhaaf, maar wat deur verskeie lande verontagsaam is.

Lees verder: Belgiese bank betrek by wapens vir ou Suid-Afrika

Suid-Afrika se kindersterftesyfer styg

Sedert 1990 het Suid-Afrika se kindersterftesyfer gestyg en die land bevind hom nou in dieselfde kategorie as Somalië, Soedan en Zimbabwe.

Lees verder: Suid-Afrika se kindersterftesyfer styg

Cosatu wil vandag teen ho? kospryse betoog

Die Kongres van Suid-Afrikaanse Vakverbonde, Cosatu, het aangedui dat hulle vandag meer as 5 000 mense wat teen hoër voedselpryse gekant is, in ‘n optog in Johannesburg verwag.

Lees verder: Cosatu wil vandag teen ho? kospryse betoog

Switserse bank skryf R300 miljard af

Die nuwe voorsitter van UBS , Peter Kurer, erken dat dié Switserse bank ‘n slag vir sy reputasie agter die rug het. UBS het vroeër R300 miljard moes afskryf te midde van die Amerikaanse subprimakredietkrisis.

Lees verder: Switserse bank skryf R300 miljard af

Taxibestuurder voor voertuig ingestoot

‘n Taxibestuurder is gister ernstig beseer in ‘n padwoedevoorval in Menlyn toe twee mans hom voor ‘n aankomende voertuig ingestoot het.

Lees verder: Taxibestuurder voor voertuig ingestoot

NamPower-verbruikers stem per SMS

NamPower het verbuikers gevra om per SMS aan te dui of hulle meer wil betaal vir elektrisiteit of minder krag wil ontvang.

Lees verder: NamPower-verbruikers stem per SMS

Kikoejoebende se tweede dag van geweld

‘n Verbode kriminele kultusorganisasie, die Mungiekies, het vir die tweede agtereenvogende dag geweld geplaag in Kenia. Nog vier mense het gesterf in wydverspreide onluste. Die dodetal staan nou op 19.

Lees verder: Kikoejoebende se tweede dag van geweld

Menseregtekommissie gaan Bullard ondersoek

In ‘n ommekeer, het die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie besluit dat hy tog die drie klagtes teen die rubriekskrywer David Bullard gaan ondersoek.

Lees verder: Menseregtekommissie gaan Bullard ondersoek

Franse aktrise beboet weens haatspraak

Image

Brigitte Bardot

Die 73-jarige Franse aktrise, Brigitte Bardot, wat in haar jeug wêreldwyd op plakkate gepryk het, is so pas in Parys met R180 000 weens rassistiese haatspraak beboet.

Lees verder: Franse aktrise beboet weens haatspraak