Israelse soldate Duisende Israelse soldate wat deur tenks en aanvalshelikopters ondersteun word, het Gasa se grootste stad omsingel en Sondag militante van naby aangeval in die eerste dag van 'n oorweldigende grondaanval in die kusstreek. Israel het gesê dat hulle 'n harde slag geslaan het teen Hamas toe hulle die week lange veldtog uitgebrei het
Gasa-krisis ‘onaanvaarbaar’, volgens SA regering
Israelse vegvliegtuie Die verhoging van Israel se militêre geweld in Gasa is onaanvaarbaar en moet onmiddellik beëindig word, het die Suid-Afrikaanse regering Sondag gesê. "Die Suid-Afrikaanse regering vewerp die verskerping van geweld absoluut, ten opsigte van die aanvang van 'n grondaanval in Gasa, in die sterkste moontlike terme," het 'n verklaring gelui wat deur die
Lees verder: Gasa-krisis ‘onaanvaarbaar’, volgens SA regering
KZN-dodetal weens storm styg
Die dodetal in die groot storm wat oornag dele van KwaZulu-Natal verniel het, het tot 8 gestyg, het premier Sbu Ndebele gesê. "Dit is 'n baie hartseer Nuwejaar vir dié wat geraak is en dis skokkend om te sien dat die bietjie kos wat die mense gehad het, deur modder bedek is," het hy Sondagaand
47 nuwe choleragevalle in Limpopo
Sowat sewe-en-veertig nuwe choleragevalle is in Limpopo aangemeld, het die SAUK berig. Drie-en-dertig infeksies is aangemeld in Ga-Matlala, buitekant Pietersburg en veertien in Musina. In 'n onderhoud met die uitsaaier het die gesondheidsdepartement se woordvoerder Phuti Soleba gesê dat meer as 1 400 gevalle aangemeld is in die provinsie sedert die uitbraak begin het. Limpopo
Sri Lanka: Troepe dring rebellehoofkwartier binne
Tamiltier met wapen Soldate van Sri Lanka het Vrydag vir die eerste keer in 'n dekade hulle pad oopgeveg tot in die Tamiltiere -ebelle se hoofstad ná maande se kwaai gevegte aan die buitewyke wat hordes mense dood gelaat het. Soldate het die stad Kilinochchi van twee kante ingegaan, het militêre beamptes op voorwaarde van
Lees verder: Sri Lanka: Troepe dring rebellehoofkwartier binne
Kubaanse revolusie ‘sterker as ooit’ op 50
Fidel Castro President Raul Castro het Donderdag verklaar dat die Kubaanse rewolusie ná 50 jaar sterker as ooit tevore was, ten spyte van Amerika se wraakgierige en obsessiewe haat. Ten spyte van die moeilike tye, het die rewolusionêre beweging skaars 'n millimeter van sy beginsels afgewyk, het die jonger Castro, broer van die rewolusionêre leier
Israel hou aan met bomaanvalle in Gasa vir 7de dag
Israel het Vrydag aangehou om Gasa met bomme te bestook nadat 'n top Hamas-bevelvoerder gedood is in wat Israel die grootste slag tot nou toe teen die Islamitiese leierskap genoem het. Die dodetal in die sewe dae lange optrede het ten minste 420 bereik. Met tenks en soldate wat gereed staan vir 'n grootskaalse grondoffensief
Lees verder: Israel hou aan met bomaanvalle in Gasa vir 7de dag
DRK-president belowe vrede in 2009
Joseph Kabila Joseph Kabila, president van die DRK, het in een van sy min TV-verskynings belowe om vrede te bring in sy oorloggeteisterde land teen die einde van 2009. "Ons mikpunte vir 2009 bly dít wat vir die regering gestel is toe dit die eerste keer gevorm is: die eerste en belangrikste is die daarstelling
Nederlander Geert Wilders verklaar tot man van die jaar
Geert Wilders Die Nederlandse regse politikus, Geert Wilders is deur die Amerikaanse Horowitz-vryheidsentrum tot man van die jaar benoem. Die leier van die Party vir die Vryheid (PVV) staan aanhoudend vir Westerse tradisies, het die konserwatiewie instituut bevind. Wilders word beskryf as iemand wat ondanks alle bedreigings wat teen hom gerig word, onvermoeid voortgaan met
Lees verder: Nederlander Geert Wilders verklaar tot man van die jaar
FW bewonder ook vir Suzman
Helen Suzman Helen Suzman was vir baie jare 'n eensame verdediger van liberale waardes in die Suid-Afrikaanse parlement, het die FW de Klerkstigting Donderdag ná die liberale politikus se afsterwe gesê. "Sy het haar vreesloos uitgespreek en aktief gewerk vir die vryheid en regte waarin sy met soveel passie geglo het. Sy het gelewe om
