Iran se president het die onthulling dat sy land besig is met die ontwikkeling van ‘n sleutelkomponent vir ‘n kernbom, as ‘n vervalsing wat deur die VSA se regering geskep is, afgemaak. In ‘n ekslusiewe onderhoud met ABC News se Diane Sawyer, het president Mahmoud Ahmadinejad geweier om na ‘n kopie van die vermeende dokument
Tata Indica Vista maak stewige indruk
Hoor ‘n mens die woord Tata en motor in een sin dan begin almal te lag. “Tatta” is nou meer eenmaal ‘n kinderlike en gemeensame woord in Afrikaans wat kwalik met motors geassosieer word. Die Indiese reus van ‘n motorvervaardiger doen al amper 60 jaar sake, maar plaaslik is Tata eers sowat enkele jare gelede
München?
{jathumbnail off} насосы для воды самовсасывающие ценаАлександр Фильчаков Васильевич
Vrou by winkelsentrum geskiet
‘n 44-jarige vrou is Sondag in ‘n skiet-voorval in Kenilworth, Kaapstad, beseer, het paramedici gesê. Volgens ER24 woordvoerder Tristan Wadely was die vrou rondom 14:45 by die Kenilworth winkelsentrum geskiet. Die vrou was in ‘n ernstige toestand en is na die Vincent Pallotti hospitaal geneem, het Wadely gesê. ‘n 17-jarige meisie is ook na die
Skot buit SA-Ope titel
Richie Ramsay van Skotland het die SA Ope-gholfkampioenskap Sondag by Pearl Valley Gholf-landgoed naby die Paarl gewen nadat hy teen Shiv Kapur van Indië te staan gekom het. Beide spelers het 13 onder baansyfer geëindig in Sondag se ronde en by die 18de uitspeel-gaatjie het Ramsay net vier houe nodig gehad om die titel te
Politieke ontwaking tussen 1948 en 1966
Die periode tussen 1948 en 1961 kan goedskiks genoem word, die periode van Afrikaner politieke ontwaking en van ontstrengeling. Nasionale ontwaking loop uit op die politieke oorname van die regering deur die Nasionale Party van dr. D.F. Malan. Die ontwaking kan aan die opbloei van nasionalisme toegskryf word. Ontstrengeling verwys na pogings om die Britsgedomineerde
‘n Droewige balansstaat
Kopenhagen se balansstaat is ‘n droewige een: Vir ryk lande ‘n manier om nuwe belastings uit hul burgers te tap, terwyl arm lande gebedel het vir geld waarmee hulle korrupsie kan pleeg. Geen afdwingbare klimaatsooreenkoms kon ná twee weke in Kopenhagen bereik word nie, maar die bedelbak het nietemin geseëvier met hulp aan ontwikkelende lande
Kriekettoets eindig met naelbytery
Suid-Afrika was Sondag baie naby om die eerste Castle Lager toets teen Engeland op Supersport Park te wen, maar Graeme Onions het vir 19 minute uitgehou en gesorg vir ‘n senutergende kolfbeurt wat die twee spanne gelykop laat eindig het. Teen die einde van die wedstryd het Engeland 228 vir nege gehad en was hulle
Aardbewing skud Malawi
‘n Sterk aardbewing het talle geboue in Malawi vernietig en die dood van minstens drie mense veroorsaak. Sowat 200 ander is beseer en 270 000 inwoners is gevra om hul huise te verlaat. Die Karongadistrik in die noorde van die land benodig sowat 48 000 tente en mediese toerusting om mense te huisves en reddingswerk
Verspreiding van Afrikaans
Vroeg in die negentiende eeu het reste van die Koikoi-stamme van die Kaapkolonie die gebied noord van die Oranje, dit wil sê die huidige Namibië, binnegetrek. Hulle was bekend as die “Orlams” of “Oorlams”. Dié benaming kom via die 17de-eeuse Nederlands van die Maleise orang lama (datang), “iemand wat al lank gelede (na die Ooste)
