n Staking by Lonmin se myne is moontlik afgeweer nadat die mynmaatskappy nié ‘n stakingskennisgewing van die mynvakbond, AMCU ontvang het nie. Die vise-president van die vakbond, Jeff Mthahmeme was ook onbewus dat so ‘n kennisgewing aan die mynbestuur oorhandig sou word. Die myn se woordvoerder, Sue Vey het bevestig dat daar nog geen ooreenkoms
Openbare uitsaaier in Griekeland sluit
Griekse vakbonde beplan ‘n algemene staking van 24 uur uit protes teen die regering se besluit om die openbare uitsaaier te sluit as deel van sy besparingsmaatreëls. Die Sosialiste en gematig-linkse partye wat die koalisieregering steun, het die besluit as “onaanvaarbaar” bestempel. Intussen is daar geen aanduiding dat die eerste minister Antonis Samaras die besluit
ACDP-leier wil bedank, sê Malema kan koalisieregering help
Die leier van die ACDP, Kenneth Meshoe, gaan bedank uit die parlement, het SABC Woensdag berig. “Dit is waar wat julle gehoor het, ek is van plan om volgende week uit die parlement te bedank,” het die ACDP-president aan die nasionale uitsaaier gesê. “Die besonderhede sal volgende week Donderdag in ‘n mediakonferensie bekendgemaak word.” Meshoe
Lees verder: ACDP-leier wil bedank, sê Malema kan koalisieregering help
Mandela se toestand onveranderd
Nelson Mandela sal na verwagting vir ‘n sesde dag in die hospitaal behandel word vir ‘n herhalende longinfeksie. Pres. Jacob Zuma het Woensdag aan LP’s gesê Mandela reageer beter op behandeling. Zuma het tydens ‘n debat in die Nasionale Vergadering gesê hy is “ná ‘n moeilike paar dae baie gelukkig met die vordering wat hy
Weermag op gereedheidsgrondslag vanweë Mandela
Beeld berig dat die weermag op 24 uur-bystand geplaas is en van die lugmag se vlugbemannings is gewaarsku om hul selfone te alle tye by hulle te hou terwyl die hele land asem ophou oor oudpres. Nelson Mandela. Soldate is reeds toe Mandela sowat tien dae gelede begin siek word het, gewaarsku dat die weermag
Amerikaanse ambassadeur in seksschandaal
Howard Gutman, de Amerikaanse ambassadeur in België, zou contact hebben gezocht met prostituees. Dat zegt een voormalige inspecteur van het Amerikaanse ministerie van Buitenlandse Zaken. De klokkenluider heeft het over een ‘grote doofpotoperatie’. Gutman reageert bijzonder verontwaardigd op de ‘ongegronde beschuldigingen’. Het was het Amerikaanse CBS news dat gisteren voor het eerst het verhaal van
Uitgewers kan vou weens handboekbeleid
Die Uitgewersvereniging van Suid-Afrika het gewaarsku dat van sy lede hulle deure gaan moet sluit indien die departement van basiese onderwys voortgaan met ‘n herstrukturering van die handboek-verkrygingsproses. Die departement beplan om die getal handboeke waaruit skole kan kies van 800 na agt per vak te verminder. Die uitgewers sê dit sal ‘n negatiewe impak
Malema sal aanstons nuwe politieke party loods
Julius Malema werk aan die loodsing van ‘n nuwe politieke party, volgens ‘n verslag. The Star berig Malema het sy ondersteuners geraadpleeg met die oog op ‘n beweging wat “die herstel van die waardigheid van swart mense” sal bevorder asook die vermindering van ongelykheid tussen ryk en arm. In ‘n onderhoud met die koerant, het
Shuttleworth se aansoek ‘kan SA lelik knou’
Mark Shuttleworth se bod om Suid-Arfrika se valutabeheermaatreëls ongrondwetlik te laat verklaar kan ‘n verwoestende uitwerking op die land het, sê die regsgeleerde Jeremy Gauntlett. Gauntlett SC, vir die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB), het aangevoer dat Shuttleworth se aansoek in die hooggeregshof in Pretoria “die mees radikale hofbevel denkbaar” vra. “Hy het baie doelbewus besluit om
Asielsoekers se lyke in see gelaat
Julia Gillard, die Australiese premier, het haar regering se besluit verdedig om die lyke van asielsoekers wat verdrink het, in die see te laat. Intussen is daar met ‘n nuwe soektog begin na ‘n ander boot in die Indiese Oseaan. Die Australiese Maritieme Veiligheidsowerheid (AMSA) het gesê twee helikopters is uitgestuur om na ‘n boot
