Die borgtogaansoek van die Vrystaatse man wat daarvan aangekla word dat hy sy twee dogters en 17 ander meisies seksueel gemolesteer het, gaan vandag voort in die landdroshof in Sasolburg. Die man is aangekeer nadat Interpol die plaaslike owerhede laat weet het dat hy op ‘n pedofielnetwerk ingeskakel het. Hy het glo materiaal van homself
Gautrein-werknemer pleeg glo bedrog van miljoene
‘n Voormalige swart werker van die Gautrein se bestuursagentskap is op ‘n reeks aanklagte, insluitend bedrog, in hegtenis geneem, het RSG berig. Die woordvoerder van die Valke, Paul Ramaloko sê hulle het die 30-jarige man by sy huis in Ga-Rankuwa, noord van Pretoria, aangekeer. Ramaloko sê die verdagte se kontrak by die agentskap is twee weke gelede
Lees verder: Gautrein-werknemer pleeg glo bedrog van miljoene
Corrie Sanders: Moordverhoor duur voort
Die moordverhoor na die dood van die gewilde kampioenbokser, Corrie Sanders, duur vandag voort. Die drie Zimbabwiërs, wat verdink word van die moord op Sanders, het in Mei in die Pretoriase hooggeregshof skuld ontken op sy moord. Paida Fish, Chris Moyo en Samuel Mabena het onskuldig gepleit op aanklagte van moord, poging tot moord, roof met
‘Grondgryp in Pretoria is wettig’
Die EFF het Woensdag aan Sapa gesê daar is niks onwettig aan die grondgryp by Nellmapius, oos van Pretoria, nie. “Daar is niks fout daarmee nie. Indien die regering sloer om grond aan mense toe te ken, moet hulle dit beset,” het Floyd Shivambu, EFF-hoofsweep, aan verslaggewers by die parlement gesê. Die hoofsweep van die Tshwane-metroraad,
Swak diens en banier eindig in die hof
Die selfoondiensverskaffer Cell C, wat ‘n kliënt met ‘n swak kredietrekort opgesaal het, het die hof genader daaroor. ‘n Banier wat na Cell C verwys as die mees nuttelose diensverskaffer in Suid-Afrika is glo “lasterlik en daarom onregmatig”, het die hooggeregshof in Johannesburg Woensdag gehoor. Christopher Whittcuut, Cell C se regsverteenwoordiger, het dié redes aangevoer dat
Media24 adverteer afwykings as nuuswaardig
Parafilie (van die Griekse para παρά = naaste en -philia φιλία = vriendskap) is die versamelnaam van ‘n groep seksuele handelinge wat afwykend van heersende norme is. Beeld het dit Donderdag as ‘n soort advertensie in ‘n hoofberig gebruik, wat die vermoede verder versterk dat die koerant besig is met ‘n donker projek. Parafilie kan van onskadelike
Afrikaans is Groot in volle vaart!
Afrikaans is Groot (AIG), die Afrikaanse musiekkonsertreeks wat Vrydag in Pretoria begin, sal nie deur die ANC-jeugliga ontwrig word nie. Die uitvoerende burgemeester van Tshwane, Kgosientso Ramokgopa, het intussen ‘n uitnodiging aanvaar om van die konserte by te woon. Die organiseerders het veiligheidsmaatreëls in plek gestel om te verseker dat kaartjiehouers nie verontrief sal word deur die ANC-jeugliga
Ou aap nie meer snaaks
In sy uitgawe van 11 November plaas Die Burger ‘n soort van debat, of bespreking dan, van die DA se Dianne Kohler-Barnard en, glo dit as u wil, sy Edele R.F. Botha, oor die geheimsinnighede rondom die sg. Nasionale Sleutelpunte. Enige plek of instansie waaroor die ANC bewind die mond van die media wil snoer,
Verkragting die nuwe polisiesport
Volgens die Onafhanklike Polisie Ondersoekdirektoraat (OPOD) het die aantal klagtes van verkragtings wat deur polisielede gepleeg is in ses maande (April – September 2014 teenoor dieselfde tydperk in 2013) met 25% toegeneem en verkragtings van persone in aanhouding het met 160% toegeneem. Die OPOD het hierdie statistiek bekend gemaak in ’n voorlegging aan die portefeuljekomitee
Ebola eis nog ‘n slagoffer in Mali
Ebola het nog ‘n slagoffer in Mali geëis. ‘n Gesondheidswerker wat ‘n ebola-pasënt van Guinee behandel het, het die tweede persoon geword om in die land aan die virus te sterf. Die kliniek in Bamako waar die gesondheidswerker gewerk het, is intussen deur die polisie afgekordon. Die gesondheidswerker het ‘n man wat van Guinee gekom het by
