Iran het gewaarsku dat sy Rewolusionêre Wag hulle marine-eenhede sal ontplooi om hulpskepe te vergesel wat die Israeliese blokkade van Gasa probeer breek – ‘n skuif wat Israel vir seker sal uitdaag. Enige sodanige Iranse betrokkenheid, wat vandag deur ‘n aide van die hoogste leier Ayatollah Ali Khamenei, bekend gemaak is, sal ‘n ernstige eskalasie
Nasionalisme is ons wapenfeit en ons plig
Wie na buite kyk droom. Wie na binne kyk ontwaak. – C.G. Jung Sonder om nou al te samesweerderig te klink oor die hedendaagse politieke verwikkelinge, kan ‘n mens nie ontken dat daar supernasionale kragte is wat inwerk op die persepsie van – hoofsaaklik Westerse – burgers nie. Nêrens is hierdie voorbeeld duideliker as in
Die ware verhaal van Jakob en Esau
‘n Internasionale herrie is los oor die optrede van die Israel-veiligheidsmagte (die Mossad?) se deursoeking van ‘n sg. “onskuldige” boot vol mense en kos wat vir die Palestyne bedoel is. Dis natuurlik ‘n ou truuk om wapens te smokkel saam met burgers of om wapenopslagplekke by skole en plekke van godsdiensbelang te berg. Sadam Hussein
Passasiers van Turkse skip met Hamas en Al Kaida verbind
Die Israelse weermag het Sondag aangevoer dat vyf aktiviste van verskillende nasionaliteite aan boord van die Turkse vaartuig wat verlede week aangeval is, verbind kan word met Hamas en Al-Kaïda. Die vyf mense was na bewering aan boord van die Mavi Marmara, die grootste skip in die vloot van ses noodlenigingsvaartuie met meer as 700
Lees verder: Passasiers van Turkse skip met Hamas en Al Kaida verbind
Israel sê Turke was voorberei vir konfrontasie
Israel se premier het Sondag gesê die Turkse aktiviste wat verlede week met Israeliese vlootkommando’s slaags geraak het, was voorbereid vir die konfrontasie. Hulle het hulself glo eers georganiseer en toegerus voordat hulle afsonderlik aan boord gekom het. In Turkye het die Turkse Islamitiese liefdadigheidsgroep IHH se hoof, mnr Bulent Yildirim, Israel se weergawe ontken. Hy
De Lille kom vir Vavi op
Patricia de Lille, leier van die Onafhanklike Demokrate, het Sondag Cosatu se algemene sekretaris, Zwelinzima Vavi, verdedig nadat hy twee ministers van korrupsie beskuldig het. “Die ANC se poging om hom stil te maak en te dissiplineer is veral onregverdig omdat hy een van die min leiers in die alliansie is wat nie die gewoonte
Transnetbaas skuldig bevind
Die voormalige Transnetbaas Siyabonga Gama is skuldig bevind aan ‘n ernstige oortreding van bestuursvoorskrifte wat verband hou met die toekenning van twee kontrakte, het die maatskappy Sondag gesê. Die bevindings deur ‘n onafhanklike voorsitter in ‘n interne dissiplinêre verhoor teen Gama is Saterdag aangekondig, het John Dludlu, ‘n woordvoerder, in ‘n verklaring gesê. Gama is
Herrie se kerrie: Sokkerkoors
Sokkerkoors het die land beet. Nie almal kry die koors om dieselfde rede nie. Terwyl sommiges euforitis onder lede het, met die vernaamste kenmerk ‘n onbeteulbare lus om fufuzelas ongeag die plek of tyd te blaas, het buurman dalk gatvolitis onder lede en voel hy om buurman se f%&kenzêla by ‘n deel van die anatomie
FIFA lag stormloop af
FIFA is glad nie bekommerd dat ‘n herhaling van gister se stormloop deur ‘n skare swartes tydens ‘n opwarmingswedstryd tussen Nigerië en Noord-Korea by die Makhulongstadion naby Johannesburg mag plaasvind nie. Vyftien mense is in die stormloop beseer. Die wedstryd is vir omtrent vyf minute vroeg in die tweede helfte onderbreek weens “die beserings en
Impak van Vavi se opmerkings
Die storm wat opmerkings van Cosatu se algemene sekretaris, Zwelinzima Vavi, oor beweerde korrupsie van twee ministers ontketen het, dui op meer as wat dit oppervlakkig lyk. Vavi se opmerkings was gerig aan die adres van die minister van Kommunikasie, Sipiwe Nyanda en die minister van samewerkende regering, Sicelo Shiceka. Nyanda word geroskam oor ‘n
