My oog vang toevallig die voorblad van die nuutste uitgawe van die You-tydskrif in ‘n winkel. ‘n Klaarblyklike fopdosser met ‘n pruik op pryk op die voorblad. Toe ek die byskrif lees, sien ek die persoon is Caster Semenya. Sy / haar /dit se “dreadlocks” is gepluis, wat verklaar hoekom ek Semenya nie dadelik herken het nie. Volgens die You het die tydskrif se modekenners Semenya tot ‘n glansmeisie getransformeer.
