Vroeg Dinsdagoggend het die dodetal in Italië gestyg tot 179,waarvan 40 mense nog geïdentifiseer moet word, het amptenare gesê. Hulle het bygevoeg dat 37 mense steeds weg is. Die geskatte aantal mense wat haweloos is, is 17 000, ‘n laer getal as wat voorheen aanvaar is, omdat baie mense by vriende en familie onderdak gevind
Afrika mag baat by krisis, meen Manuel
Die globale ekonomiese krisis gaan meebring dat ‘n meer robuuste en langdurige ekonomiese ontwikkeling in Afrika en die ontwikkelende wêreld plaasvind as wat tot op hede gesien is, het minister van finansies Trevor Manuel Maandag gesê. “Sterker ekonomiese ontwikkeling in die lande van die Suide is nie ‘n nuwe gebeurtenis nie,” het hy gesê. “Dit
‘SA is nie ?n federasie van stamme’
Suid-Afrika is nie ‘n federasie van stamme nie, het die KVP-presidentskandidaat Mvume Dandala Vrydagaand gesê. “Ons (die KVP) stry daarvoor sodat elke burger ‘n eersteklas burger moet wees,” het Dandala aan omtrent 400 KVP-jeugdiges gesê by die Paradise Saal in Botshabelo in Bloemfontein. “Ons is eerstens Suid-Afrikaners, nie Zoeloes, Xhosas en die ander nie.” Dandala
Brandstof dalk skaars weens staking
Vervoerwerkers en hulle werknemers het nie daarin geslaag om ‘n staking oor salarisse af te weer wat die land se brandstofvoorraad nadelig kan tref nie. Onderhandelings by die kommissie vir konsiliasie, bemiddeling en arbitrasie tussen Satawu en die padvervoerwerkgewersvereniging (RFEA) was onsuksesvol, het RFEA gesê. As gevolg daarvan sal die staking waarvan Satawu kennis gegee
Ivy Matsepe-Casaburri oorlede
Ivy Matsepe-Casaburri, die minister van kommunikasie, is Maandagnag aan natuurlike oorsake oorlede, het die presidensie gesê. Woordvoerder Thabo Masebe het Dinsdag gesê Matsepe-Casaburri, wat al die laaste paar maande lank nie gesond was nie, is in ‘n Pretoriase hospitaal oorlede. Sy was 71 jaar oud. “Sy is omtrent 3 weke gelede in die hospitaal opgeneem.
Brittanje wil Suider-Afrika se vervoerinfrastruktuur opknap
Brittanje het Maandag 'n honderdmiljoen pond (147 miljoen dollar) belowe om handelsroetes in Suider-Afrika op te knap. 'n Verdere miljard dollar is deur haar vennote belowe. Die Britse departement van internasionale ontwikkeling, die DFID, het in die hoofstad van Zambie aangekondig dat hulle die streek se infrastruktuur wil verander en handel regoor Afrika wil bevorder.
Lees verder: Brittanje wil Suider-Afrika se vervoerinfrastruktuur opknap
‘Zuma wethu’
Die ANC in KwaZulu-Natal gaan Maandag by Durban se Curries Fountain Stadion fees vier nadat die NV aangekondig het dat die aanklagte teen ANC-persident Jacob Zuma laat vaar is. Daar word verwag dat die stadion gepak gaan wees volgens ANC-woordvoerder Nomfundo Mcetywa. In Durban se strate is tonele van spontane blydkap gesien nadat mense die
Verkragting, moord neem toe in Oos-Kaap
Norah Dyantyi se lewe het nie verder gestrek as die dorpie waar sy gewoon het nie, maar nuus van haar dood het weergalm deur haar provinsie, wat die plaag van Suid-Afrika se gruwelike misdaadstatistiek beklemtoon het. Op 4 Maart is die liggaam van die 52-jarige enkelma buite haar tweevertrek huisie in die dorpie Etholeni gevind,
Man in hegtenis oor verkragting op 3-jarige nefie
‘n Man is in hegtenis geneem vir die beweerde verkragting van sy 3-jarige nefie in Lichtenburg, het die Noordwes polisie Sondag gesê. Kaptein Adele Myburgh het gesê die 22-jarige man sal na verwagting Maandag in die landdroshof op Lichtenburg verskyn. Hy is aangekla vir die verkragting van die baba Vrydagoggend. Die kind se ma het
Lees verder: Man in hegtenis oor verkragting op 3-jarige nefie
Buthelezi vry na Indi?rstemme
Die IVP-president, prins Mangosuthu Buthelezi het vandag eer gebring aan Suid-Afrika se Indiërgemeenskap as uitblinkers in selfhelp en selfonderhoudendheid, terwyl hy benadruk het dat sy party en die Indiërgemeenskap ook ‘n toewyding aan familiewaardes, geloof en tradisie deel. “Terwyl ek nie in die strik wil trap deur te praat van enige gemeenskap as ‘n homogene
