Veertig Amerikaanse waarnemers in Angola

Veertig Amerikaanse waarnemers sal die belangwekkende verkiesing in Angola op 5 September dophou.

Die Amerikaanse ambassadeur Dan Mozena het gesê dit kan moontlik 'n model vir die vasteland word.

Die Amerikaanse waarnemers sal aansluit by ongeveer 100 EU-verkiesingswaarnemers wat reeds in die land verkeer.

Die Angolese president Jose Edouardo dos Santos het gesê die land se eerste verkiesing in 16 jaar het 'n nuwe tydvak vir demokrasie ingelui.

Die MPLA is aan die mag sedert onafhanklikheid 33 jaar gelede.

Hulle sal in die verkiesing te staan kom teen 13 koalisies en politieke partye, waaronder die hoofopposisieparty Unita.

Presidensiële verkiesings sal in 2009 gehou word.

удаление нерва зуба ценапрокурор харьковской области

Mboweni gaan aanstaande jaar bedank

Image

Tito Mboweni

Tito Mboweni  gaan aanstaande jaar bedank as sy termyn aan 'n einde kom. Hy het gesê om te lank aan die hoof van 'n organisasie te bly is waarskynlik no 'n goeie idee nie.

Die uitvoerende hoof vir raadgewende dienste van die Reserwebank Iraj Abedian het luidens 'n verklaring gesê dat hy nie verbaas was nie aangesien Mboweni nie vir ewig kon aanbly nie.

Volgens 'n berig in die Pretoria News, hou Mboweni se besluit nie verband met die magsverandering in die ANC-regering nie.

Mboweni se termyn by die SA Reserwebank verstryk op 8 Augustus 2009.

Die Pretoria News het gesê dat Mboweni niks aangaande sy toekoms wou uitlap nie.

купить обувь для новорожденных мальчиковалександр лобановский харьков класс

Koue lentedag

Die meeste mense in Suid-Afrika vier vandag 'n koue lentedag met ysige weer en sterk wind.

Sutherland is oortrek van die sneeu en ten minste twee bergpasse is weens slegte weer gesluit.

Selfs al maak openbare swembaddens vandag oop, het die meeste van ons vanmore warm klere aangetrek.

Die vlaag koue sal na verwagting tot Woensdag duur.

компьютерная диагностика автомобиля оборудование купить украинаДанильченко Харьков

Vars Mandela-gerugte

Die Nelson Mandela-stigting het gerugte ontken dat die vorige president oorlede is.

Hulle het die publiek verseker dat Nelson Mandela steeds lewe.

Die stigting se uitvoerende beampte, Achmat Dangor, het die verlaring Sondag uitgereik.

Dangor sê hy wou mense gerusstel dat in teenstelling met gerugte, mnr. Mandela springlewendig is.

Hy het gesê dat hy tans by sy huis in Johannesburg ontspan.

самокаты детские киевАлександр Фильчаков

Dagga-vonds van meer as een miljoen rand

Die Ooskaapse polisie het dagga met 'n geraamde straatwaarde van R1,4 miljoen naby Maluti gevind.

Die dagga wat in die Kwaggasnekgebied gekry is, is in 40-kg-sakke gestop wat elkeen 100 kg geweeg het.

Volgens 'n woordvoerder het polisiebeamptes 'n wenk oor die dagga ontvang en het ondersoek gaan instel.

Die verdagtes het gevlug toe hulle die polisie gesien het.

Die gekonfiskeerde dagga is waarskynlik van Lesotho afkomstig.

Geen inhegtenisname het nog gevolg nie.

стола подвесной светильниклобановский обыск

Zim s? Mbeki sal die weg aandui

Image

Mbeki en sy beste vriend

Die Suid-Afrikaanse president Thabo Mbeki sal die weg aandui sover dit die onderhandelings oor Zimbabwe betref.

Die minister van justisie Patrick Chinamisa het dié aankondiging gister in 'n Zimbabwiese koerantartikel gedoen.

Die hoofonderhandelaar vir Mugabe het Suid-Afrika gister besoek vir aparte bilaterale samesprekings.

Die MDC-woordvoerder Nelson Chamisa het ook bevestig dat die onderhandelaars Vrydag vir Mbeki ontmoet het en Sondag na Zimbabwe sal terugkeer.

Zimbabwe se staatsmedia het berig dat Mugabe se Zanu-PF 'n nuwe voorstel dat sowel Mugabe as Tsvangirai as voorsitter by kabinetsvergaderings optree as absurd verwerp.

Mbeki moet nog op die jongste verwikkelinge kommentaar lewer.

игры дляы девочекОлександр Фільчаков прокурор

Amerikaanse toeris geskiet en gewond

'n Amerikaanse toeris is Saterdagoggend in Durban geskiet en beroof.

Die polisie het gesê dat die man naby die gewilde Victoriastraatmark aangeval is.

Die 22-jarige Kaliforniese man is buite die Russelstraatingang tot die mark aangeval.

Die provinsiale EMRS-ambulansdiens het die gewonde man na die hospitaal vervoer.

Hy is in die St Augustine-hospitaal opgeneem in 'n bestendige toestand met 'n koeëlwond in sy been.

free games noпрокурор Фильчаков

Durban-inwoners vandaliseer nuwe straatname

Gefrustreerde inwoners van Durban het teen naamsveranderings protes aangeteken deur die nuut aangebringde padtekens te vandaliseer.

Verskeie naamborde in Glenwood is met spuitverf toegetakel en ander is uitgeruk.

Die DA en IVP het 'n beroep op die hof gedoen om die onbillike, aanstootlike en onverantwoordelike hernoeming van strate te staak.

Hulle het gevra dat die ou name herstel moet word.

Die DA en IVP sê dat die ANC die naamsveranderings op die raad afgedwing het.

Meer as 28 000 openbare besware is geïgnoreer en versoeke om hulle te sien is geweier.

Die ANC beskik egter oor 'n meerderheid op die stadsraad.

roulette online free moneyлобановский александр игоревич

Brande woed in Kwazulu-Natal

Vure in Kwazulu-Natal het ten minste twee mense oor die naweek gedood, het die polisie gesê.

Die provinsiale mediese noodreddingsdiens het egter gesê dat tot 15 mense in vure dood is.

Die velbrand wat die lewens van 'n egpaar geëis het, is steeds buite beheer.

'n Verdere vier vure woed in die Dubuni- en Makasaneni-gebiede naby Melmoth.

Ten minste vyf huise in Dubuni het na wat berig word tot as verbrand.

Saterdagnag het die streek se enigste brandbestrydingsvliegtuig kort nadat dit opgestyg het naby Babanango neergestort en die vlieënier gedood.

'n Plaaslike beskermingsdienstebeampte in Melmoth het gesê dit was chaoties en die vure was heeltemal buite beheer.

светильники дляОлександр Васильович Фільчаков

Zuma se regsfooie amper R10 miljoen

Image

Regslui se beste vriend…

Die staat het byna R10 miljoen aan die regsfooie van die ANC-president Jacob Zuma bestee.

Essop Pahad het Dinsdag gesê dat hulle sal aanhou om Zuma se advokaterekening te betaal.

Pahad het egter ontken dat die befondsing vir Zuma se reise na Mauritius van die regering afkomstig is.

Hy het insgelyks geweier om 'n syfer te verskaf wat toekomstige regskostes betref.

Twee weke gelede het die Mercury berig dat Zuma se regspan dringend gepoog het om 'n multimiljoenrandtransaksie met die regering aan te gaan vir die ANC-president se befondsing.

online casino slotФильчаков прокурор