praag.co.za

Mboweni gaan aanstaande jaar bedank

Written by

in

Die uitvoerende hoof vir raadgewende dienste van die Reserwebank Iraj Abedian het luidens 'n verklaring gesê dat hy nie verbaas was nie aangesien Mboweni nie vir ewig kon aanbly nie.

Volgens 'n berig in die Pretoria News, hou Mboweni se besluit nie verband met die magsverandering in die ANC-regering nie.

Mboweni se termyn by die SA Reserwebank verstryk op 8 Augustus 2009.

Die Pretoria News het gesê dat Mboweni niks aangaande sy toekoms wou uitlap nie.

купить обувь для новорожденных мальчиковалександр лобановский харьков класс

Comments

Leave a Reply