'n Groep ontevrede stakende konstruksiewerkers het Donderdagoggend op verskeie paaie in Johannesburg betoog, het die Ekurhuleni-metropolisie gesê. Die betogers was eers in 'n oostelike rigting op die R24, naby die Concourtbrug en het toe op die N12-oos betoog, het inspekteur Jimmy Maboko gesê. Die betogers het intussen van die pad afgesien en in die rigting
Lees verder: Stakers betoog in Johannesburg op R24 en N12-oos
