Prins Harry se selfoon in Lesotho gesteel

Die selfoon van Brittanje se prins Harry is gesteel terwyl hy verlede week in 'n nagklub in Lesotho vertoef het.

Lees verder: Prins Harry se selfoon in Lesotho gesteel

Russe neem beheer van BP in Rusland

Russiese aandeelhouers het die meerderheidsbeheer van die TNK-BP-gesamentlike  onderneming in Rusland verkry.

BP- logo

BP

Lees verder: Russe neem beheer van BP in Rusland

Taiwan wil kulturele erfenisstatus h? vir luglanternfees

Taiwan wil aansoek doen vir wêrelderfenisstatus vir die land se luglanternfees.

Lees verder: Taiwan wil kulturele erfenisstatus h? vir luglanternfees

Spanjaarde oorheers vir die derde jaar die Tour de France

Carlos Sastre het die derde Spanjaard in 'n ry geword om die Tour de France te wen.

Lees verder: Spanjaarde oorheers vir die derde jaar die Tour de France

‘n Reuse glaskopdoek vir Moslems?

Image'n Groot Moslemkopdoek van glas, sê die argitekte self, gaan in die hart van Parys opgerig word en Parysenaars noem dit alreeds die Kopdoek.

Lees verder: ‘n Reuse glaskopdoek vir Moslems?

Oeganda se president wil vierde termyn h

Oeganda se president, Yoweri Museveni, gaan probeer om in 2011 'n vierde termyn te verkry wat sy bewind tot 30 jaar sal laat strek.

Lees verder: Oeganda se president wil vierde termyn h

Die grootste milit?re rekenaarkraak

Die grootste militêre rekenaarkraak van alle tye is deur die 42-jarige Gary McKinnon in 2002 vanuit Londen uitgevoer.

Lees verder: Die grootste milit?re rekenaarkraak

Doha-samesprekings by dooiepunt

Die Wêreldhandelsorganisasie se onderhandelings oor 'n nuwe globale vryhandelsooreenkoms is deur Suid-Afrika, Indië, Argentinië en verskeie ander lande teengestaan.

Lees verder: Doha-samesprekings by dooiepunt

Cronin s? Zuma gaan president word

Die adjunk-sekretaris-generaal van die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty, Jeremy Cronin, sê Jacob Zuma sal nie nodig hê om oranje klere te dra as hy president word nie.

Lees verder: Cronin s? Zuma gaan president word