‘n Mens kan nie jou eie belang in Afrika voorop stel nie

Anton, ‘n mens kan in Afrika nie ‘n koolbredie kook en hoop dat die vliëe dit nie sal toepak nie. Maw jy is gedoem as jy jou eie belang voorop stel en nie die land se belang nie. Wat verstaan jy onder die begrip selfbeskikking? пробурить артезианскую скважину ценаФильчаков прокурор

Lees verder: ‘n Mens kan nie jou eie belang in Afrika voorop stel nie

Skok heers oor brandweerman se verdrinking

Die VF Plus-raadslede in die Tshwane-metroraad het met skok kennis geneem van die verdrinking van die brandweerman Henry Knox, van die Wonderboom-brandweerstasie op Maandag 17 Januarie 2011. Dit is tragies dat hy in diens gesterf het, terwyl hy probeer het om ‘n ander persoon se lewe te red. Die Vryheidsfront Plus spreek hiermee sy simpatie

Lees verder: Skok heers oor brandweerman se verdrinking

Dankbaarheid teenoor die Janjaweed

Afrikaners behoort die Janjaweed van die Soedan vir ewig dankbaar te wees. Dit is grootliks as gevolg van hulle toedoen dat daar ‘n referendum in die Soedan gehou is, met die oog op die afskeiding van die suidelike deel van daardie land van die noorde. Dit lyk asof Afrika se grootste land binnekort nie meer

Lees verder: Dankbaarheid teenoor die Janjaweed

Arbeid raak ‘n al groter probleem

Die amptelike werkloosheidsyfer in Suid-Afrika – volgens die kommunistiese ANC regering – is 24%. Die VN skat dit op 47% maar die werklikheid is seker oor die 50%-merk omdat die VN nie mense tel wat al opgehou het om werk te soek nie. Ook sal dit moeilik wees om al die onwettige immigrante in sulke

Lees verder: Arbeid raak ‘n al groter probleem

NYDA aangekla

Die VF Plus-jeug het vandag ‘n klag by die Openbare Beskermer (OB) ingedien, waarin gevra word dat beweerde ongeruimdhede rakende die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap (NYDA) ondersoek word. “Die NYDA verkry hul mandaat in gevolge Wet 54 van 2008 wat onder andere bepaal dat hul jeugontwikkeling moet uitvoer. Die NYDA is volgens die VF Plus-jeug tans nie

Lees verder: NYDA aangekla

Weer lewende mammoete?

Oor ses jaar weer lewende mammoete? Dit is moontlik as Japanse wetenskaplikes slaag met hul planne. ANP berig dié wetenskaplikes het daarin geslaag om selweefsel uit ‘n mammoetkarkas te onttrek wat in ‘n Russiese laboratorium bewaar word. Hulle hoop om hiermee die selkern van ‘n olifant-eiersel te vervang, en die herstelde embrio in die baarmoeder

Lees verder: Weer lewende mammoete?

Tunisië: Wikileaks of Facebook?

Die Obama-administrasie het aantygings verwerp dat geheime Amerikaanse diplomatieke dokumente wat deur Wikileaks bekendgemaak is, gelei het tot die gewilde opstand teen die outoritêre leierskap in Tunisië. State Department-woordvoerder PJ Crowley het Sondag gesê dat die Tunisiërs deeglik bewus was van die korrupsie, nepotisme en kwistig lewenswyse wat president Zine El Abidine Ben Ali en

Lees verder: Tunisië: Wikileaks of Facebook?