Onderwysers wat stokkiesdraai was sowat 7,5 miljoen dae verlede jaar afwesig, het Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, gesê. “Ons het die hoogste afwesigheidsyfer in die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG). Ons staan op 19 dae per onderwyser per jaar. ‘n Gemiddeld van 10% nasionaal,” het sy Dinsdag aan joernaliste in die parlement gesê. Afwesigheid in ander
Moslem-moord: Borg geweier
‘n Man wat daarvan aangekla word dat hy ‘n Moslem verlede jaar doodgeslaan het, is in die Krugersdorp-streekhof borgtog geweier. “Die applikant kon nie aan die hof bewys dat dit in belang van geregtigheid sal wees om hom op borgtog vry te laat nie. Borgtog is dus geweier,” het landdros Reginald Dama tydens Roedolf Viviers
Tragiese moord tref OP-landdros
Die landdros wat borgtog aan die gestremde atleet Oscar Pistorius toegestaan het, is familie van die vrou wat haar twee kinders vergiftig het en daarna selfmoord gepleeg het. Hooflanddros Desmond Nair het Dinsdag bevestig dat die vrou, wie se lyk Sondagaand saam met dié van haar seuns in hul huis gevind is, sy niggie is.
‘Beesvleisprodukte’ in SA donkie, buffel, hoender
Voedselprodukte wat valslik as “beesvleis” gemerk is, word ook in Suid-Afrika verkoop. ‘n Ondersoek deur wetenskaplikes van die Universiteit van Stellenbosch het aangetoon dat donkie-, bok- en buffelvleis gebruik word ipv bees. “Die studie het getoon dat enigiets van soja, donkie-, bok- en waterbuffelvleis in 95 (68%) van die 139 maalvleise, hamburgers, deli-vleise, wors en
Lees verder: ‘Beesvleisprodukte’ in SA donkie, buffel, hoender
Kerkbode en Woordfees-debakel: Die groter prentjie
Die NG Kerk het veral die laaste vyf jaar baie “oop” begin raak teenoor mense wat anderse idees het oor die aard van die Goddelike, oor die Bybel as beweerde onfeilbare “Woord van God”; asook oor die lewe na die dood. Besorgde lidmate soos o.a. dr. Henriëtta Klaasing en dr. Hennie Mouton het onlangs hul
Lees verder: Kerkbode en Woordfees-debakel: Die groter prentjie
Duitse regering wil verregse party verbied
Duitsland se federale regering beplan om wettige pogings om die land se grootste ver-regse party te verbied, te steun. Die Duitse nuusagentskap DPA berig dat die Minister van Binnelandse Sake Hans-Peter Friedrich Maandag verklaar het dat die regering Duitsland se 16 deelstate sal volg om ‘n verbod op die Nasionaal-Demokratiese Party te vra. Die Ministerie
Hillary se opvolger Kerry doen ‘n eierdansie
Amerika se nuwe topdiplomaat is reeds verstrengel in probleme en verwarring vóór sy beplande reis waarvan die belangrikste fokus internasionale aksie in Sirië is. John Kerry sou in Londen Maandag aankom op die eerste been van sy toer na nege lande in Europa en die Midde-Ooste, maar amptenare skarrel nog om ‘n beplande vergadering tussen
Twiet kan jou agter tralies laat beland
Suid-Afrikaners word gewaarsku dat ‘n twiet van net 140 karakters jou agter tralies kan laat beland. Verkeerde boodskappe kan ‘n moontlike tronkstraf van tussen drie en ses maande tot gevolg hê. Emma Sadleir, ‘n sosiale media prokureur by Webber Wentzel, het gesê dat Twitter en Facebook-gebruikers wat rassistiese of aanstootlike boodskappe pos aangekla kan word
Oscar Pistorius se boek doen beroerd
Die boekverkope van Oscar Pistorius se biografie doen beroerd nadat hy in hegtenis geneem en aangekla is vir die moord op sy vriendin, Reeva Steenkamp. Navrae deur The Star by boekwinkels in Gauteng het aangedui dat terwyl koerante met artikels oor Pistorius van die rakke vlieg, die media-aandag geen uitwerking het op die verkoop van
Die verbeelde swart inbreker in Oscar se huis
Suid-Afrika is ‘n gewelddadige plek. Ons verkragting en huishoudelike geweld maak dit een van die mees gevaarlike lande ter wêreld, veral om ‘n wit vrou te wees. Verlede jaar alleen is daar 15 609 moorde gepleeg, maar die sensasionele gebeure rondom die moordaanklagte teen Oscar Pistorius het hierdie ongelukkige toedrag van sake eerder onder sensasie
