Vier spaza-winkels wat deur buitelanders besit word, is in Beacon Valley in Kaapstad met petrolbomme aangeval in die jongste voorval van xenofobiese geweld. ‘n Spaza-winkel in Valhalla Park, Bishop Lavis, wat deur buitelanders besit word, is Woensdag ook geplunder en met petrolbomme bestook. Ahmed Ibrahim-Abram, ‘n winkelier, het aan die koerant gesê hy is nou
Wit Afrikaners kry die skuld vir mislukte staat
Die jongste uitgawe van die tydskrif Foreign Policy bevat die 2012-uitgawe van die Mislukte State-indeks. In samewerking met die Fund for Peace, word Suid-Afrika op die indeks aangedui as ‘n grensgeval mislukte staat. En die skuld daarvoor moet op wit Afrikaners gepak word, sê ‘n politieke ontleder. Daar is heelwat konsensus oor wat presies ‘n
Lees verder: Wit Afrikaners kry die skuld vir mislukte staat
Minderhede se probleme moet buitelandse aandag geniet, sê Mulder
“Dit is belangrik dat die probleme wat minderhede in Suid-Afrika ondervind nou reeds in die buiteland bekend gestel word al irriteer dit tans die ANC. Dit is ‘n versekeringspolis vir die toekoms,” het dr. Pieter Mulder, VF Plus leier, na ‘n besoek aan België gesê. Dr. Mulder het in België onder andere onderhoude gevoer met
Lees verder: Minderhede se probleme moet buitelandse aandag geniet, sê Mulder
NBU wil hof toe oor R6 miljard se ‘onwettige belastings’
Daar was Dinsdag ‘n gesamentlike vergadering van die belastingbetalersverenigings, oftewel BBV’s, van Port Elizabeth, Oos London , St Francisbaai, Jeffriesbaai en nog ‘n paar ander klein dorpies in die omgewing, sê mnr. Jaap Kelder, voorsitter van die Nasionale Belastingbetalersunie, die NBU, oor belastings wat glo onwettig op inwoners gehef is. Daar is eenparig by die
Lees verder: NBU wil hof toe oor R6 miljard se ‘onwettige belastings’
Bevolkingsontploffing gaan voedselsekerheid in Afrika striem
‘n Bevolkingsontploffing dwarsoor die wêreld sal voedselsekerheid ondermyn en dringende maatreëls is nodig, het die Landbank Woensdag gesê. Hoofuitvoerendebeampte Phakamani Hadebe, het gesê ‘n nuwe benadering is nodig om voedselsekuriteit te handhaaf vir die 22ste eeu. “Ons het regtig nodig om die manier waarop ons sake doen, te hersien. Voedselsekerheid sal nuwe denke en ‘n
Lees verder: Bevolkingsontploffing gaan voedselsekerheid in Afrika striem
Die nuwe joernalis se naam is Al
Die nuwe verslaggewer op die Amerikaanse mediatoneel neem nie ‘n koffiepouse nie, kry nie griep nie, lewer artikels teen die spoed van lig, en werk sonder pensioenvooruitsigte. Noem hom sommer Al, ‘n afkorting vir algoritme! Dit is omdat dié verslaggewer nie ‘n mens is nie, maar ‘n rekenaaralgoritme, geslyp om rou data oor korporatiewe verdienste
SA se grootste koerantgroep te koop
Independent News and Media (INM), die land se grootste koerantgroep, is te koop, het Business Day berig. Die nuus het tot heelwat gerugte gelei dat kopers met politieke doelstellings besonder baie daarin belangstel om die groep te koop. INM besit koerante soos The Star, Cape Times en Sunday Independent. Volgens die Financial Times is Cyril
Obama se broer oor SA en kolonialisme
Dinesh D’Souza gesels met Obama se broer, George Obama, oor die beweerde woede teen kolonialisme wat president Obama van sy eie (en George se) swart vader geërf het. D’Souza stel dit in sy boek: “Hierdie rondloper, dronk Afrika-sosialis, wat teen die wêreld fulmineer dat sy anti-koloniale ambisies nie gerealiseer het nie, kan nou die die
Grondgryp-debat spoel oor na Twitter, TV
Sedert Sondag woed daar ‘n onophoudelike debat oor grondgryp op Twitter tussen dr. Dan Roodt van PRAAG, Steve Hofmeyr, Adriana Stuijt en swart openbare persoonlikhede soos die radikale swart nasionalis, Andile Mngxitama. Vanoggend op die etv-progam, Sunrise, wat oënskynlik oor maatskaplike samehorigheid gewentel het, is die oproep herhaal dat blanke grondeienaars afstand van hul plase
Heilige Winnie kla oor ANC se gebrek aan eerbied
Winnie Madikizela-Mandela het in ‘n driftige brief die ANC aangeval, en die party van “treurige behandeling” asook die misbruik van die Mandela-naam beskuldig. Die veteraan het in ‘n brief gerig aan partywoordvoerder Jackson Mthembu, die ANC gekasty en gesê: “Ons [die Mandela-familie] maak net saak as ons gebruik word vir ‘n paar agendas.” ‘n Duidelik
Lees verder: Heilige Winnie kla oor ANC se gebrek aan eerbied
