Bridget Oppenheimer, die doyenne van liberale Suid-Afrika en weduwee van die afgestorwe Harry Oppenheimer, is Woensdagnag met 'n mes aangehou en beroof in haar Milkwoodlandgoedwoning in Umhlanga, sê die KwaZoeloe-Natalse polisie.
Bridget Oppenheimer in haar huis aangehou
Bridget Oppenheimer, die doyenne van liberale Suid-Afrika en weduwee van die afgestorwe Harry Oppenheimer, is Woensdagnag met 'n mes aangehou en beroof in haar Milkwoodlandgoedwoning in Umhlanga, sê die KwaZoeloe-Natalse polisie.

Die oë van die wêreld sal vandag op die Nasionale Stadion in Beijing gerig wees, wat andersins bekendstaan as die Voëlnes.
Die Olimpiese legende Carl Lewis sê mededingende atlete moet die stryd teen verbode middels lei.