Soedan het Dinsdag begin om 180 000 vegters van die burgeroorlog tussen die noorde en suide te onwapen, en so 'n plan in aksie gestel wat bedoel is om vrede te bewerkstellig in Afrika se langste burgeroorlog. By 'n seremonie ter herdenking van die VN-ondersteunde veldtog het 15 soldate van die noorde en suide van
Lees verder: Soedan begin 180 000 burgeroorlogvegters ontwapen

Dit is seker niks nuuts dat mnr. Sexwale op openbare radio gekla het dat hy al weer “verkeerd verstaan” is deur lede van die opposisie nie. Die feit dat die stelling wat ‘n week of wat gelede gemaak het en nou begin om homself te verdedig, dui aan dat hy êrens ‘n flater gemaak het, wat hy nou probeer toesmeer.
Afgetrede Aartsbiskop Desmond Tutu se gehawende gesondheid laat my 'n bekommerde man. My vurige hoop is dat sy heksegekekkel nie sal verstil voordat hy die herrysenis van die Afrikaner en ons vestiging in ons eie land onder ons eie regering sal beleef nie. Ek begryp dat hy 'n ewige loon het wat hom toekom, maar 'n mens wil darem voel dat daar geregtigheid in hierdie wêreld ook kan wees.