Die president van die ANC-jeugliga, Julius Malema, moet sonder verwyl uit die ANC geskors word, het die Umkhonto weSizwe Militêre Veterane (MKMVA) Dinsdag gesê. “Julius Malema dink hy is groter as die ANC,” het MKMVA se nasionale voorsitter, Kebby Maphatsoe, aan joernaliste in Johannesburg gesê. “Hy het voed op die media se histerie teen die
Verminkte lyk van Bloemhofboer in plaashuis gevind
‘n Boer is op die plaas Leeubos in Bloemhof doodgeslaan, het die polisie in Noordwes Dinsdag gesê. Adriaan Johannes (At) van der Merwe (47) se lyk is met veelvuldige kopbeserings teen omstreeks 07:00 Dinsdagoggend in sy studeerkamer gevind, het brig. Thulani Ngubane gesê. “Die huis is deur die verdagtes geplunder.” Ngubane sê dit lyk of
Lees verder: Verminkte lyk van Bloemhofboer in plaashuis gevind
Sal Obama Brasilië sjarmeer?
Wanneer die Amerikaanse president Barack Obama sy Brasiliaanse eweknie, Dilma Rousseff, volgende week ontmoet, sal hy ‘n nuwe geleentheid hê om die grootste land in Suid-Amerika te sjarmeer. Die hardnekkige handelsgeskille en verskille in benadering tot geopolitiek het tradisioneel die dominante magte van die Amerikas se verhouding vertroebel. Brasilië vra erkenning van die VSA vir
Brics wil G20 tot orde roep in Meksiko
Op die G20-beraad later vandeesmaand in Meksiko sal BRICS-lande se ministers probeer om te verseker dat pogings deur die geïndustrialiseerde lande om hul eie agenda te bevorder, nie slaag nie. “Ons sal die Cancun-vergadering bywoon om te verseker dat ‘n haastige ooreenkoms om die vordering in die verdere liberalisering van die handel deur die agenda
ANC gebruik belastinggeld vir propaganda
“Die ANC maak propaganda vir die staatsinligtingswet met my belastinggeld. Dit is totaal onaanvaarbaar om belastingbetalersgeld te gebruik om propaganda te maak vir die staatsinligtingswet nog voor die wet nog deur die Parlement aanvaar is. Dit is dringend nodig dat die Openbare Beskermer help om riglyne neer te lê oor wanneer belastingbetalersgeld vir advertensies deur
Vrae oor Franse skieter
Mohamed Merah, wat verantwoordelikheid was vir die onlangse dood van sewe mense in Toulouse, was na wat berig word ‘n Franse intelligensiebate. Dit het opnuut vrae laat ontstaan oor Franse veiligheidsamptenare se versuim om Merah aan te keer. Die Italiaanse koerant Il Foglio berig dat die Franse Direktoraat vir Eksterne Sekuriteit (DGES) Merah vergesel het
Gevaartekens flits vir hoofstroom in VK en Frankryk
In die mees opspraakwekkende oorwinning in Britse politieke geskiedenis, het die Respect-kandidaat Arbeid met ‘n meerderheid van 10140 stemme uit net meer as 18 000 verslaan in ‘n tussenverkiesing. George Galloway het Bradford-Wes in ‘n merkwaardige oorwinning weggeraap onder die Arbeidersparty se neus en bespiegelinge laat opvlam dat die Arbeidersleier sy pos sal moet ontruim.
Lees verder: Gevaartekens flits vir hoofstroom in VK en Frankryk
Bin Laden se weduwees praat
‘n Pakistanse hof het Osama bin Laden se drie weduwees en twee van sy dogters tot 45 dae tronkstraf gevonnis omdat hulle onwettig in die land woon. Die vroue en ‘n paar van hul kinders in Pakistan is in aanhouding sedert Amerikaanse kommando’s bin Laden in ‘n groot huis in die Pakistanse stad van Abbottabad
Apple se slawearbeid
Apple se fabrieke in China maak gebruik van tienduisende studente, sommige onder dwang om internskappe te voltooi. Dié arbeidspraktyke is in skrille kontras met die Amerikaanse handelsmerk se beeld van ‘n etiese bedryf. Die Foxconnaanlegte wat iPhones aanmekaar sit, gebruik soms studente so jonk as 16 jaar. Dié bekende handelsmerk is nie net besonder suksesvol
Moslems neem beheer van Egiptiese lente
Die Moslem-broederskap, die Egiptiese Islamitiese groep wat reeds die land se parlement beheer, het aangekondig dat hulle ‘n presidensiële kandidaat sal stel in ‘n skuif wat waarskynlik konfrontasie met die land se militêre leiers sal laat eskaleer. Die groep het gesê Khairat al-Shater is gekies as kandidaat vir die presidensiële verkiesing van 23 Mei. Die
