Die rubriekskrywer David Bullard het kriminele klagte teen Mondli Makhanya, voormalige redakteur van die Sunday Times, gelê. Die aanklagte van bedrog en regsverydeling kom byna vier jaar nadat Bullard oor ‘n omstrede rubriek afgedank is, het Business Day Vrydag berig. Die saak is Woensdag by die Parkview-polisiekantoor in Johannesburg aanhangig gemaak. Bullard beweer ‘n vervalste
Lees verder: Afgedankte rubriekskrywer lê kriminele klagte teen redakteur
