Tanzanië se regering het Pemba-leiers se versoek vir afskeiding van dié regering as hoogverraad bestempel en dit vergelyk met wat onlangs in die Comore gebeur het.
Inwoners eis afslag oor vulliskrisis
Die Vryheidsfront Plus het gesê dat alle inwoners van Pretoria wat gedwing word om private vullisverwydering te doen vanweë die huidige vullisverwyderingskrisis, hul kostes van die stadsraad moet terugeis.
Die VF Plus het verder gesê dat die metroraad 'n meganisme in plek moet stel waarvolgens inwoners wat verkies om op 'n permanente basis private vullisverwyderingsdienste te gebruik, vrygestel sal word van daardie kostes op hul munisipale rekeninge.

Nigeriese president waarsku oor olietoekoms
President Yar'Adua van Nigerië het gister vir die eerste maal die Nigerdelta-gebied besoek en het die geleentheid gebruik om te waarsku dat tensy die onrus ophou, Nigerië haar posisie as Afrika se grootste olieprodusent mag afstaan aan Angola.

Alexandra nog nie kalm nie
Die onluste in Alexandra na wedersydse moorde tussen plaaslike inwoners en buitelanders het gisternag voortgeduur met inwoners wat die polisie met klippe bestook het.
Die polisie het in ruil rubberkoeëls afgevuur.

Hof hoor getuienis oor kindermoord
Die moeder van die vermoorde Danielle Esterhuizen het gister in die Randfonteinse streekhof getuig en vertel hoe haar 5-jarige dogtertjie op haar skoot doodgeskiet is. Danielle en haar pa, Diederick, was op 20 Desember 2006 langs 'n dam besig om vis te vang toe beskuldigdes David Nqomane, Tsakane Sithole en Thabang Jane goedsmoeds op die kind losgebrand het.

Formule Een die laaste keer vanjaar by Magny-Cours
Lees verder: Formule Een die laaste keer vanjaar by Magny-Cours
Demografiese krisis raak reeds ?n ramp
“Die Afrikaner: verlede, hede en toekoms”. Oor dié moeilike tema moes ek onlangs ’n praatjie hou. Nie ek of een van die klompie wat kom luister het, het ’n "oplossing" vir die "Afrikaner-vraagstuk" gehad nie. Nie een van ons het darem ook onder die illusie verkeer dat ons ’n oplossing het nie.
“Die Afrikaner: verlede, hede en toekoms”. Oor dié moeilike tema moes ek onlangs ’n praatjie hou. Nie ek of een van die klompie wat kom luister het, het ’n "oplossing" vir die "Afrikaner-vraagstuk" gehad nie. Nie een van ons het darem ook onder die illusie verkeer dat ons ’n oplossing het nie.Rassisme en die kerklike debat
Die Sentrum vir Publieke Teologie het op 8 Mei 2008 ‘n seminaar oor die tema van “Kerk en Rassisme” by die Universiteit van Pretoria aangebied. Deelnemers het ingesluit: Neels Jackson, prof. Piet Meiring, prof. Theuns Dreyer en dr. Johan Pienaar.

Veel meer swart Springbokke?
Peter de Villiers, die nuwe Springbok-rugbyafrigter, het 'n beroep op Suid-Afrikaanse rugby-ondersteuners gedoen om hulle obsessie met ras te laat vaar. Vier dae voordat De Villiers veronderstel is om sy eerste span vir die jaar aan te kondig, word daar bespiegel dat hy 'n ongekende aantal swart spelers gaan insluit.

N?g arrestasies in Zim
President Robert Mugabe se regering het die aanslag op sy politieke opponente verskerp, terwyl opposisieleier, Morgan Tsvangirai,
voorberei vir sy terugkeer na Zimbabwe om aan die uitklopverkiesing deel te neem.