Soos Helen Zille, is daar menige blanke mense wat glo dat Suid-Afrika waarlik ’n vreedsame, nie-rassige land van melk en heuning kan word. Dit hoor en sien ons ook by elkeen wat nie glo dat die swart kultuur ligjare verwyderd staan van die blanke ras s’n nie; wat nie verstaan dat wit nie swart durf vertrou nie en daarom nooit suksesvol sal kan saamwerk of -woon nie. Dit bewys maar net dat die meeste wit mense nie hulle geskiedenis ken nie. Vir hulle sal die verrassingselement net so groot en net so fataal wees soos vir die talle goedvertrouendes in ons geskiedenis.
Onthou u die wreedheid by Derdepoort in 1899 toe die ‘goeie verhouding’ wat die boere met die Bagatlastam gehad het, blitsvinnig omgeswaai het na onmenslike moorde op die blanke inwoners daar? Dit het die Britte nie veel moeite gekos om die Bagatlas om te haal om die boere en polisie uit te moor nie. Kom ons leer weer uit daardie stukkie geskiedenis:
