Zuma is MIV-negatief

Die ANC se vroueliga het by monde van Nosipho Ntwanambi, adjunkpresident, hulle steun aan pres. Zuma toegesê. Volgens Ntwanambi is Zuma MIV-negatief en word hy gereeld getoets. Sy het gesê hulle aanvaar Zuma se verskoning onvoorwaardelik omdat die ANC of sy beleidsrigtings nie enige skade berokken is nie. Sy het gesê die president het reeds

Lees verder: Zuma is MIV-negatief

Afrikaans verloor amptelike plek

Philemon Wakashe, direkteur-generaal van kuns en kultuur, het Vrydag ’n beëdigde verklaring by die hooggeregshof in Pretoria ingedien waarin Engels as enigste amptelike landstaal aangedui word. Die stap beteken die einde van meertaligheid in Suid-Afrika en is met die goedkeuring van ANC-leiers gedoen. Voorstanders van meertaligheid het nog nie op Wakashe se verklaring gereageer nie.

Lees verder: Afrikaans verloor amptelike plek

Suid-Afrika se lesse by die Mayas

In die woude van Sentraal-Amerika word steeds stede ontdek wat eeue gelede deur die Mayas bewoon, en dan skielik verlaat is net om elders weer ‘n stad met piramides, paleise en tempels te bou. Nadat lank kopgekrap is oor die oorsaak vir hierdie proses, is tot die gevolgtrekking gekom dat dit die gevolg van roofbou

Lees verder: Suid-Afrika se lesse by die Mayas

Is ‘n volkstaat polities haalbaar?

In die volkstaatdebat moet mens een oog voortdurend op die werklikheid hou sodat vals hoop en persepsies nie geskep word nie.  Ons moet dus realisties bly… Net soos ander volke op aarde is die Afrikanervolk ten volle geregtig op territoriale selfbeskikking.  Hy sal sodanige eis egter slegs suksesvol kan handhaaf mits die nodige volkswil daartoe

Lees verder: Is ‘n volkstaat polities haalbaar?

Wat is ‘n Christelike koerant?

Toe ‘n briefskrywer op Praag vra dat ‘n Christelike koerant vir die Afrikaner tot stand kom, was ‘n vroeë reaksie dat daar nie ‘n behoefte aan ‘n fundamentalistiese Christelike koerant is nie. Maar wat is ‘n Christelike koerant? As oud-redakteur van ‘n Christelike koerant (ondergegaan) gaan ek probeer antwoord. Die kort antwoord: Om te sien

Lees verder: Wat is ‘n Christelike koerant?

Nog steeds plaasmoorde

Die ink in die Nederlandse koerant, Trouw, is nog nie eens droog waarin plaasmoorde in Suid-Afrika onder die loep geneem is nie, of nog ‘n bejaarde boer is doodgeskiet,” aldus ds. Theunis Botha, leier van die Christen-Demokratiese Party (CDP) en waarnemende voorsitter van die Christen-Demokratiese Alliansie (CDA). Botha het gereageer oor die insident waartydens die

Lees verder: Nog steeds plaasmoorde

Palme-moord gaan nie meer verjaar nie

Die moordenaar of moordenaars van die gewese Sweedse Premier, Olof Palme, sal nie meer binnekort kan asem skep wanneer dié moord verjaar nie. Juis om te voorkom dat Palme se moordenaars binnekort nie meer vervolg kan word nie, het die Sweedse parlement pas ‘n wet goedgekeur wat op 1 Julie vanjaar werking tree. Ingevolge hierdie

Lees verder: Palme-moord gaan nie meer verjaar nie

Harry Schwarz sterf

Een van die kleurrykste Suid-Afrikaanse politici het vandeesweek gesterf. Schwarz is op 13 Mei 1924 in Duitsland gebore, en het as kind na Suid-Afrika gekom. Volgens ‘n huldeblyk deur die DA-leier, Helen Zille, was hy aktief in die stryd teen die Nazi’s betrokke. Hy het hom in Suid-Afrika aan Wits en later in Londen as

Lees verder: Harry Schwarz sterf

Mediawoelinge in Biskaje

Die selfegeringstatus wat die Baske na Franco se dood van Spanje verkry het, het nie alle probleme opgelos nie. Dit word goed deur die lot van twee koeante in hierdie gebied gedemonstreer. Aan die een kant het die aanklaers nou, na sewe jaar gevra dat die vyf Baskiese joernaliste wat tereg staan dat hul koerant,

Lees verder: Mediawoelinge in Biskaje