Pres. Jacob Zuma moes self met die stakende werkers by Lonmin gepraat het toe hy die myn verlede week besoek het, het die IVP Maandag gesê. “Mense het hul lewens hier verloor. Die president moes ten minste met hierdie werkers gepraat het en sy medelye persoonlik oorgedra het,” het Nhlanhla Msimango, woordvoerder van die Inkatha-Vryheidsparty,
Het polisie by Marikana gemoor om Ramaphosa finansieel te help?
PRAAG het nuwe inligting oor die Marikana-massamoord bekom wat dit laat voorkom asof die mynwerkers van die Association of Mineworkers and Construction Union (AMCU) met opset deur die polisie vermoor is as deel van ‘n veldtog om van die lastige unie ontslae te raak. Amcu was besig om die NUM as meerderheidsvakbond by die myn
Lees verder: Het polisie by Marikana gemoor om Ramaphosa finansieel te help?
‘ET het my met MIV besmet’
Chris Mahlangu, die veroordeelde moordenaar van Eugene Terre-Blanche, sê die voormalige AWB-leier het hom MIV-positief gelaat, het Independent Online Maandag berig. Hy sê die regse leier het hom glo verkrag voor die moord in April 2010. Dié beskuldgings is Maandag tydens Mahlangu se vonnisoplegging in die hooggeregshof-sitting in Ventersdorp gehoor. Die kliniese sielkundige, Hein Swanepoel,
Britse en Duitse spioene help Siriese rebelle
Britse en Duitse spioene versamel intelligensie oor Siriese regeringstroepe en deel dit met rebelle wat aanvalle op pro-Assad magte loods, het Britse en Duitse koerante Sondag openbaar. ‘n Siriese opposisie-amptenaar het erken dat die Britse intelligensiediens geheime ondersteuning aan rebelle in Sirië verleen, volgens die Britse Sunday Times. Britse owerhede “weet en keur dit 100%
praag.co.za is grootste onafhanklike Afrikaanse nuusblad
Benewens webblaaie wat aan die groot Suid-Afrikaanse mediagroepe behoort en ‘n humoristiese webwerf, is praag.co.za die grootste onafhanklike Afrikaanse nuusblad. Met sy lewendige nuus en kommentaar, het PRAAG sodoende stof in die oë geskop van veel groter organisasies en instellings wat ook gretig is om hul invloed op die internet uit te brei, soos die
Lees verder: praag.co.za is grootste onafhanklike Afrikaanse nuusblad
‘Top Gun’ se regisseur spring
“Top Gun” se regisseur Tony Scott het na sy dood gespring van die Vincent Thomas-brug in San Pedro Kalifornië Sondagmiddag. Hy was 68 jaar oud. Die fliek, met Tom Cruise in die hoofrol, is vrygestel in 1986 en was ‘n lokettreffer met $175 miljoen verkope. Produsente Don Simpson en Jerry Bruckheimer het Scott as regisseur
Die prys wat SA vir mynbou moet betaal
‘n Jaar of twee gelede het die “Farmer’s Weekly” ‘n artikel oor die besoedeling van die Wonderfonteinspruit geplaas. Met die onlangse gebeure by Marikana en die swak behandeling wat die werkers van die myn moet verduur, is die soeklig opnuut op die verantwoordelikhede van die buitelandse mynbestuur wat blykbaar hul beleggers elders eerder wil tevrede
PRAAG nader Menseregtekommissie oor anti-wit haatspraak op Facebook
PRAAG gaan vandag die SA Menseregtekommissie, asook die Statebond se menseregte-eenheid in Londen, van anti-Afrikaner-haatspraak op Facebook in kennis stel. ‘n Swartman van Zimbabwiese afkoms, Julius Magamas, het op sy Facebook-muur geskryf: “Ek gaan al jul wit mense vrek maak, en die wit gatkruipers wat so by gtkruip by die kaffer boer, as ek met
Lees verder: PRAAG nader Menseregtekommissie oor anti-wit haatspraak op Facebook
Stakers vra Boeremag se hulp
Die voormalige president van die ANC-jeugliga, Julius Malema, het die polisie Saterdag gevra om hulself te distansieer van die skare by die Wonderkop-nedersetting naby Rustenburg. Die onderhandelinge tussen Malema en die polisie volg ná klagtes deur Lonmin-mynwerkers dat hulle ongemaklik voel om met Malema te praat terwyl die polisie teenwoordig is. Die polisie het gehoor
‘Die perfekte storm’
Stakende mynwerkers by die Lonmin-platinummyn is besig om voorbereidings vir nog betogings te tref. Die werkers eis dat hulle lone verdriedubbel word. Dít kom nadat die Lonmin-myn Sondag ‘n finale ultimatum aan stakende mynwerkers gerig het om Maandag terug te keer na hul werk of die risiko te loop om afgedank te word. “Jy kan
