In sy artikel in Beeld, ‘n Rassistiese babelas, lewer dr. Michael le Cordeur die pleidooi dat “ons van terme soos wit, swart, bruin en enigiets wat na rassisme ruik” ontslae moet raak. Ons gaan egter nie Suid-Afrika se etniese diversiteit ongedaan maak deur ander woorde te gebruik nie. Die ontstaan en bestaan van ‘n verskeidenheid
Blik Oor oor Sledging en slegsê
As ek my nie misgis nie, gaan sledging nou vir ‘n hele ruk in Afrikaans ingeburger raak. Dis nou na die Proteakaptein en die Indiese bouler, Skree Seertand mekaar so met die woorde probeer doodgooi het. En Smittie amper vir Seertand met die kolf gewiks het. Eintlik beteken sledging om iemand met ‘n voorhamer by
Ras
In sy huiswerk moes ‘n laerskoolkind antwoord wat die land se beleid voor 1994 was, en wanneer die eerste demokratiese verkiesing in die land plaasgevind het. Die antwoorde, wat volgens die kurrikulum-komitee verlang is, is apartheid en 1994 onderskeidelik. Met geen of slegs ‘n klein bietjie moeite sou die komitee kon vasstel dat die bevolkingsregistrasiewet
Meer Afrikane, meer probleme
In 2011 is Afrika de 1 miljard inwoners ruim voorbij. Demograaf John Cleland voorziet dat de aanhoudende bevolkingsgroei leidt tot meer massamigratie, instabiliteit en honger. Maar het kan helpen dat steeds meer mensen in steden wonen. „Daar komen ze in aanraking met voorbehoedsmiddelen.” Juist omdat hij met hen begaan is, wenst John Cleland (68) dat
Dom Perignon voor die swyne
Ek weet nie juis veel oor die sogenaamde glanspersoonlikheid, me Lee-Ann Liebenberg, nie. Sover ek bewus is, het sy geen opsigtelike talent of kwalifikasies wat haar sterstatus sou kon regverdig nie. Sy is nie juis vir my aantreklik nie, want ek verkies Afrikaner-vrouens bó lede van ander Afrika-volke. Haar verloofde, ene Nicky van der Walt, glo
Tuistoets vir Indië
Terwyl Indië in Durban skynbaar voor ‘n tuisskare in ‘n kriekettoets speel, skryf Die Burger se rubriekskrywer, Ilse Bigalke oor die jammerte dat uitsprake in Suid-Afrika so verdelend inwerk. Of die uitsprake die oorsaak of gevolg van verdeeldheid is, en of dit ‘n groter impak op verdeeldheid het as byvoorbeeld plaasmoorde, is ‘n ander vraag.
Moet ons regtig oor ‘Boer’ en ‘Afrikaner’ argumenteer?
In antwoord op onlangse kommentaar op die Praagwebwerf: ek verstaan glad nie waarom ons onder mekaar moet baklei oor Boer en Afrikaner nie. Die meeste mense verwys soms na hulself as “Afrikaners” en soms as “Boere”, net soos die Engelse soms “Engelse” en soms “Britte” is of die Franse soms “Franse” en soms “Galliërs”. Jy
Lees verder: Moet ons regtig oor ‘Boer’ en ‘Afrikaner’ argumenteer?
Metodieke vir 2011 se vooruitskouings
Verskillende ontleders en kommentators is nou besig om te werk aan hul vooruitskouings vir 2011. Dit is ‘n komplekse proses waar ‘n massa inligting verwerk en vertolk moet word. Teoreties bied die behavioralistiese benadering die mees betroubare scenarios. Veral politieke sosioloë onderwerp ‘n groot hoeveelheid inligting aan ‘n stelsel wat dan waarskynlike opsies bied van
Majali se dood ‘nie selfmoord’
Die kans is skraal dat die omstrede sakeman, Sandile Majali, selfmoord gepleeg het, het sy prokureur, John Ngcebetsha, Maandagaand gesê. “Daar is geen bewyse wat daarop dui dat Majali selfmoord gepleeg het nie. Dit is heel onwaarskynlik op hierdie stadium,” het Ngcebetsha gesê. Die 48-jarige sakeman se lyk is Sondagoggend in die Sandton Quatermain-hotel in
NBU en die plaaslike verkiesing
Na berig word, oorweeg die Nasionale Belastingbetalersunie om aan aanstaande jaar se landswye munisipale verkiesing deel te neem. Volgens die berig spruit dit uit die NBU se gebrek aan optrede deur die DA se Wes-Kaapse provinsiale regering by die Oudtshoorn-munisipaliteit, wat glo vrot van korrupsie is. Die DA ontken gebrek aan optrede, maar voeg by
