‘n Vroeëre skikking tussen Unita en die MPLA het in die slag gebly toe MPLA-vegters met hul houding die indruk geskep het dat die MPLA die gewapende stryd gewen het. Kort voor lank was Unita weer in ‘n gewapende stryd met die MPLA gewikkel wat eers beëindig is toe die Unita-leier, Jonas Savimbi, deur ‘n
Groepsgebiedewet leef steeds sê Zuma
Suid-Afrika vier tans16 jaar van demokrasie, maar Dinsdag het President Jacob Zuma gesê die gevolge van onregverdige apartheidswette is steeds duidelik sigbaar. “Ons mense moet nog daagliks gekonfronteer word met die impak van die wet,” het Zuma in Pretoria gesê, verwysende na die eertydse Groepsgebiedewet. Hy het ‘n klein opkoms by die Uniegebou met Vryheidsdagvieringe
Ergste olieramp bedreig VSA
Amptenare het gewaarsku dat indien die lek by die olieboor in die Golf van Mexiko nie geseel word nie, dit tot die ergste olieramp in Amerikaanse geskiedenis kan lei. ‘n Reuse masjien van omtrent 450-ton is ingespan om die olie put te seel. “BP se pogings om die olie-put te seel, was nie suksesvol nie,”
Malcolm X se moordenaar vry
Die moordenaar van die omstrede menseregte-aktivis, Malcolm X, is na meer as vier dekades uit die tronk vrygelaat. “Sy vrylating is goedgekeur en hy is vandag laat gaan,” het Linde Foglia, woordvoerder van die New Yorkse departement van korrektiewe dienste, Dinsdag gesê. Thomas Hagan (69), was die leier van die militante Nation of Islam beweging
Afrikaanse nuus dalk eersdaags op kykNET
’n Afrikaanse nuusbulletin kom dalk eersdaags op kykNET in ‘n poging om advertensie-inkomste te verhoog. Afrikaanse tydgleuwe op TV blyk uiters winsgewend vir SABC2, die openbare uitsaaier, te wees in teenstelling met ander tale en dié feit is waarskynlik wat kykNET sal oorreed om ‘n Afrikaanse nuusbulletin te oorweeg. Die nuuskanaal eNews is tans
Verdediging
Johannn Wingard vir ons in ‘n uitstekende skrywe uiteengesit dat ons eintlik in ‘n burgeroorlog betrokke is. Dit is nodig om onsself te verdedig en daarom wil ek graag na verskeie metodes van verdediging kyk. Romeine Soos wat die Romeinse ryk uitgebrei het, het hulle reuse grensgebiede gehad wat verdedig moes word teen aanvalle van
Wie se land is dit?
Met die steun van 70 persent van sy burgers, het Arizona se polisie die grense gesluit en onwettige vreemdelinge verwyder, ‘n half miljoen wat tans daar woon. Arizona het opgetree omdat die Amerikaanse regering sy grondwetlike plig versuim het om die deelstaat te beskerm teen die inval en weier om Amerika se immigrasiewette af te
Moenie familie by taaldebat betrek
In repliek op Dan Roodt se opmerkings in Naspers, ons IG Farben?, dit is inderdaad so dat ek Afrikaans grootgeword het, na ‘n oorspronklike Afrikaanse universiteit toe gegaan het en in Engels klas gekry het en verlief geraak het op iemand wat nie bruin of wit was nie en nie Afrikaans of Engels in hul
Die vryheid van Vryheidsdag
Min mense sal daarvan verskil dat vanjaar se Vryheidsdag in ‘n redelike ander konteks staan as voriges. Die redes hoekom ander kontekste waargeneem word mag egter erg uiteenlopend wees. ‘n Deel fokus die “andersheid” op ‘n onlangse toespraak van pres. Jacob Zuma waarin hy senior regeringslui meedeel dat alles wat (nog) verkeerd is nie meer
Plataardeteoretici
автоматическое освещение лестницылобановский политик
