President Dmitri Medwedef het in 'n kras toespraak gesê dat Rusland kortafstandmissiele op Rusland se westelike grens gaan plaas indien Washington voortgaan om hulle missielafweerstelsel in Oos-Europa op te stel.
Medwedef kap die VSA

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens se lugvleuel is gestrand vanweë 'n tekort aan vlieëniers en tegnici en die vooruitsig om misdaad beter te bekamp vanuit die lug, lyk maar skraal.
Wallstraat het weer gedaal terwyl beleggers se kommer oor die globale ekonomiese krisis en ‘n Amerikaanse resessie hoog bly, ‘n dag ná die Demokraat, Barack Obama die Amerikaanse verkiesing met ‘n groot oorwinning ingepalm het.
Eerstens sou my kinders die erfgename van so ‘n ontsaglike boedel wees dat daar nie eers een sou wees nie, want ek betaal nie belasting nie en het nie ’n paspoort nie. As my dogter sou trou, sal haar massiewe bruidskat en bruilof deur organisasies en Trusts betaal word waarna hulle enige plek in die wêreld kan besoek sonder om klere in te pak, kaartjies te bespreek of in toue te staan.
Wêreldleiers het reeds versoeke wat hulle aan die nuutverkose Amerikaanse president, Barack Obama,