Die aankoms van Jan van Riebeeck
Jan van Riebeeck
Vandag is Van Riebeeck-dag, wat tot 1994 ’n algemene vakansiedag in Suid-Afrika was. Die vakansiedag is afgeskaf, maar niemand kan die belang van 6 April 1652 in ons geskiedenis ontken nie.
Johan Anthoniszoon (Jan) van Riebeeck is op 21 April 1619 in Culemborg, Nederland, gebore en was die seun van ’n chirurg. Hy het in Schiedam grootgeword waar hy op 28 Maart 1649 met Maria de la Quellerie getroud is. Sy het op 2 November 1664 op die ouderdom van 35 in Malakka, wat nou deel van Maleisië is, gesterf. Agt seuns is uit die huwelik gebore en een van hulle, Abraham van Riebeeck, sou Goewerneur-Generaal van Hollands-Oos-Indië word.

Lees verder: Jan van Riebeeck en die Vryburgers