The US military surge in Iraq, designed to turn around the course of the war, appears to be failing as senior US officers admit they need yet more troops and new figures show a sharp increase in the victims of death squads in Baghdad. In the first 11 days of this month, there have already
Trees worsen greenhouse effect
A leading expert in Germany has spawned a major scientific debate by claiming that trees put millions of tons of methane into the atmosphere every year exacerbating the greenhouse effect. Amid controversy, Dr Frank Keppler of the Max Planck Institute for Chemistry has reaffirmed findings by his team in Mainz, Germany, in January 2006 that
Pakistan on brink of disaster
Chaos gripped the streets of Karachi yesterday as gun battles left at least 31 people dead and hundreds more injured, threatening a complete breakdown of law and order in Pakistan’s largest and most volatile city. With plumes of black smoke billowing over the city of 12 million people, there were extraordinary scenes as gunmen on
‘Tsotsi’-akteur is ‘n tsotsi
In die film "Tsotsi", wat ’n Oscar gewen het, ontferm die pikareske held hom oor ’n ontvoerde baba. Maar die akteur Presley Chweneyagae wat die rol gespeel het waarin misdadigers uit Soweto in ’n positiewe lig gestel word, is in die werklike lewe minder begaan oor sy eie sewemaande-oue baba.
Die 21-jarige moeder van die kind, Neblungu Somfula, is besig om hom vir onderhoud te dagvaar omdat sy tot dusver net twee paaimente van R500 van die Tsotsi-akteur wat Hollywood verower het, ontvang het.

Afrikaner-eendrag is belangrik
Geagte Gustav,
Ek aanvaar jou verduideliking en verskoning, dankie, dit is belangrik dat ons as ware Afrikaners nie langer mekaar as vyande teiken nie; daar is genoeg werklike vyande.
Ons sal altyd met mekaar oor politieke sake verskil, maar die HNP is altyd oop vir politieke debat. Daarom dat die HNP ook met dr Dan Roodt en ander Afrikaners in Die Afrikaner of persoonlik in debat tree. Die feit is dat ons pyle op die vyand, die ANC en sy meelopers, gerig moet bly.

Konsensus is dood: konfrontasiepolitiek is al uitweg
Toe Piet Retief Dingaan se kraal vir die laaste keer binnegegaan het, was dit met die naïewe verwagting dat daar ’n ooreenkoms staande gemaak is wat sowel sy afvaardiging as sy trekgeselskap sou respekteer en beskerm. Waarmee Retief nie rekening gehou het nie is dat hy onvoeldoende kennis van die swart kultuur gehad het om te aanvaar die ooreenkoms sal staande bly. Retief, met sy Calvinistiese waardes, sou sekerlik ’n ooreenkoms met dieselfde tipe toewyding en dissipline toepas as wat hy in alle ander terreine van sy lewe sou nastreef.

Lees verder: Konsensus is dood: konfrontasiepolitiek is al uitweg
Fred Nel se grappie
Dat " Die Afrikaners nog nooit so vry was soos die afgelope 13 jaar in die NSA nie" is maar net ‘n ou grappie mense, niks om so opgewonde oor te raak nie. Dit kan mos nou niks anders wees as ‘n gekskeerdery nie. Toegegee, Vryheid vir die Afrikaner is ‘n baie sensitiewe en ernstige
Ek het gesonde eerbied vir HNP
Liewe Jeanette,
(Jy dui nie aan of jou aanspreektitel “mevrou”, “mejuffrou” of dalk ‘n professionele een soos “dokter” of “doktor” is nie, so verskoon my vrypostigheid om jou op jou voornaam aan te spreek.)
Ek wil darem net die lug suiwer: Ek het net gesonde eerbied vir die mense van die Herstigte Nasionale Party, die enigste politieke party wat nog nie ‘n aks gewyk het van sy standpunte in al hierdie jare nie. Ek stem nie volkome saam met die HNP op alle gebiede nie, maar dit beteken nie dat ek hulle minag nie. Ek het goeie herinneringe van ‘n middagtee en onderhoud wat ek met Oom Jaap Marais gehad het, wat my beïndruk het met die helderheid van sy intellek maar ook met sy onbesproke hoflikheid. Hy het ‘n groot en goeie indruk op my gemaak. Ons het meer Afrikaners soos hy, en by uitbreiding, soos die stewige steunpilare in vandag se HNP, nodig.

Obliterating the History of the Whites in South Africa
The ruling black Marxist African National Congress (ANC) is steadily and deliberately obliterating the history of English and Afrikaans South Africans.

Lees verder: Obliterating the History of the Whites in South Africa
Gustav Venter misken die HNP
U skryfstyl laat mens wonder of u doelbewus daarop uit is om reaksie te ontlok. Hierdie kort antwoord is egter nie daarop gebaseer nie, maar slegs om u bewus te maak van die feit dat u groter skade as Max du Preez kan aanrig aan die Afrikanervolk, ’n volk waarvan u vermoedelik ’n lid is.