“
Ek wens altyd swart ekonomiese bemagting (SEB) kan reg verstaan word deur buitelandse beleggers – ons wil nie hê hulle moet bang wees daarvoor nie. Dit is ’n ekonomiese noodsaaklikheid om die demokrasie – wat so goed begin het – in stand te hou en ons moet verseker dat die voordele daarvan deur almal gedeel word en dat ons deelname aan die ekonomie uitbrei.”Moenie SEB vrees nie
“
Ek wens altyd swart ekonomiese bemagting (SEB) kan reg verstaan word deur buitelandse beleggers – ons wil nie hê hulle moet bang wees daarvoor nie. Dit is ’n ekonomiese noodsaaklikheid om die demokrasie – wat so goed begin het – in stand te hou en ons moet verseker dat die voordele daarvan deur almal gedeel word en dat ons deelname aan die ekonomie uitbrei.”