Doen iets omtrent die water!

Die VF Plus het vandag in ‘n sterk bewoorde verklaring geëis dat die regering sy grondwetlike plig nakom en op ‘n drastiese wyse moet ingryp in die omvattende waterkrisis in Suid-Afrika. Die Vryheidsfront Plus se hoofwoordvoerder oor Water- en Omgewingsake, mnr. Jaco Mulder, het gesê dat die onlangse hoë reënvalsyfer bewys dat die regering se

Lees verder: Doen iets omtrent die water!

‘Ná teregstelling van KZN-boer is volksmoordsaak dringend’

“Die koelbloedige teregstelling van ‘n Afrikanerboer, mnr. Kobus de Vries, deur ‘n groot groep polisiemanne in Kwazulu-Natal toon in watter mate die invloed van Julius Malema se aanhitsing reeds die land op die glybaan van etniese konflik geplaas het,” het dr. Dan Roodt van PRAAG vandag gesê. Hy sal vandag ‘n dringende skrywe aan die

Lees verder: ‘Ná teregstelling van KZN-boer is volksmoordsaak dringend’

Mugabe se sterkmanne sak op wit sakeondernemings toe

Ondersteuners van President Robert Mugabe se party het klopjagte op bootklubs en toerisme-oorde buite Harare, die hoofstad se gewildste visvang- en ontspanningsgebied, geloods, het belanghebbendes in die toerismebedryf Sondag gesê. ‘n Safarikamp sowat 30 km wes van Harare het Sondag heropen nadat dit sedert Vrydag deur meer as 200 Zanu-PF-ondersteuners afgesper is, het die kamp

Lees verder: Mugabe se sterkmanne sak op wit sakeondernemings toe

Sport en politiek

Die Proteas se oorwinning oor die besoekende Indiese krieketspan in die eendagreeks gister, word bederf deur die regering se hernude inmenging in die binnewerking van die sportsoort. Die meeste internasionale sportliggame, waaronder Fifa, die IOK en die Internasionale Rugbyraad verbied rassisme en politieke inmenging in sport. Dit is ‘n reël wat al gesorg het dat

Lees verder: Sport en politiek

AfriForum aanvaar Malema uitdaging

AfriForum het in reaksie op Julius Malema se uitspraak gister, naamlik dat hy bereid is om tot in die Grondwetlike Hof te veg om liedere met opruiende slagspreuke te verdedig, gesê AfriForum aanvaar Malema se uitdaging en dat AfriForum se regspan self gereed staan om die saak tot in die Grondwetlike Hof en selfs tot

Lees verder: AfriForum aanvaar Malema uitdaging

Emigrasie: Moet ek bly of moet ek gaan?

My doel is nie om aan andere raad te gee oor die wenslikheid van emigrasie nie. Dit is ‘n diep persoonlike saak waaroor elke persoon vir homself moet besluit. Ek is egter ‘n paar keer gevra om ons familie se ervaringe met emigrasie hier op Praag te deel, en dit is al wat ek hieronder

Lees verder: Emigrasie: Moet ek bly of moet ek gaan?

Uitnodiging aan die VVK-genomineerdes

Na aanleiding van Hein Zaayman se artikel oor die belangrikheid van die VVK se verkiesing, wil ek ‘n voorstel maak oor die VVK se genomineerdes. In die kommentare wat op Hein se brief gevolg het, is die aantyging gemaak dat die VVK met relatiewe geheimhouding bedryf word. Te oordeel aan skrywes wat ek en ander

Lees verder: Uitnodiging aan die VVK-genomineerdes