Hogan skerm vir Eskombaas

Barbara Hogan, minister van openbare ondernemings, sê die omstrede hoof van Eskom, Jacob Maroga, is nie alleen verantwoordelik vir dié kragreus se probleme nie. Hogan het Woensdag op vrae van die nasionale vergadering reageer en gesê dit is onregverdig om Maroga te blameer. Fin24 het vroeër berig dat pres. Jacob Zuma ingegryp het om te

Lees verder: Hogan skerm vir Eskombaas

Studente brand lesingsaal af, beskadig biblioteek, rekenaarlokale

‘n Lesingsaal by die Universiteit van Zululand is aan die brand gesteek en die gebou is met klippe bestook toe ‘n studenteraadsvergadering verdaag het. “Een lesingsaal is heeltemal verwoes nadat dit aan die brand gesteek is en ‘n hele aantal ander geboue is ook deur ‘n klipgooiery beskadig,” het Sishokonke Mapisa, die sekretaris van die

Lees verder: Studente brand lesingsaal af, beskadig biblioteek, rekenaarlokale

Oordrewe onderdanigheid

Robert Ingersoll (1833-1899) het opgemerk dat daar altyd ‘n Simson is wat voel hoe stewig die pilare staan. Kan politiek-gemotiveerde regstelling altyd geregverdig word? Met Media24 as die gevallestudie, word ten aanvang die volgende aan die orde gestel: Is politieke korrektheid in die gedaante van swart ekonomiese bemagtiging (SEB) uit ‘n etiese en ‘n sake-oogpunt

Lees verder: Oordrewe onderdanigheid

Polisie slaan toe op vervalsingsbedryf

Mpumalanga se polisie het toegeslaan op ‘n onderneming wat vervalste universiteits-, matrikulasie-, bestuurskool- en vakmanskapkwalifikasies vervaardig. Die polisie het agterdogtig geraak toe 13 polisiereserviste se kopieë van hul matriek sertifikate dieselfde verwysingsnommer gehad het. Hulle het op ‘n wenk gereageer wat tot die inhegtenisneming van ‘n 25-jarige man in Emthonjeni gevolg het. Hy het aanvanklik

Lees verder: Polisie slaan toe op vervalsingsbedryf

ANC ondersteun Jansen

Die ANC in die Vrystaat het Dinsdag gesê hulle ondersteun die Universiteit van die Vrystaat se transformasieprogram. Ace Magashule, voorsitter van die ANC in dié provinsie en ook die provinsiale premier, het gesê die party ondersteun rektor Jonathan Jansen en die ANC-jeugliga se proses ten volle. Die transformasieproses is verlede week op ‘n vergadering gepen.

Lees verder: ANC ondersteun Jansen

Swart studente verwoes kampus

Studente aan die Universiteit van Zululand in KwaZulu-Natal het Dinsdagaand lelik amok gemaak en verskeie klasse en geboue op die kampus beskadig, het die polisie Woensdag gesê. “Ek kan bevestig dat die universiteit se eiendom beskadig is. ‘n Saak is aanhangig gemaak maar niemand is nog in hegtenis geneem nie,” het kapt. Thulani Zwane, polisiewoordvoerder,

Lees verder: Swart studente verwoes kampus

Toyota verlaat F1

Toyota, die wêreld se grootste motorvervaardiger, het vandag aangekondig dat hulle nie langer aan formule een gaan deelneem nie. Hulle onttrek hulle van die sport weens finansiële druk en volgens Akio Toyoda, die president van Toyota, sal hulle ook nie verder enige enjins aan enige ander span beskikbaar stel nie. Williams wat Toyota-enjins gebruik het,

Lees verder: Toyota verlaat F1

Nie alle swartes ondersteun ANC-bestel

Die rubriek uit die pen van Meshack Mabogoane wat tans op die voorblad van praag.co.za verskyn, ootree feitlik elke reël van politieke korrektheid. Nie net beweer Mabogoane dat ANC-beleid swartes se menswaardigheid meer skend as wat enige Reitz-video sou kon doen nie, maar hy lewer ook ‘n pleidooi vir politieke en maatskaplike verandering in Suid-Afrika.

Lees verder: Nie alle swartes ondersteun ANC-bestel

Verdere gedagtes oor ‘n Afrikanersekerheidsmag

Ek het in ‘n vorige rubriek die noodsaaklikheid van ‘n sekerheidsmaatskappy vir Afrikaners geopper. Die volgende is nog gedagtes oor die organisasie en struktuur van ‘n Afrikanersekerheidsmag. Ek het probeer om nie te veel fynere detail in hierdie stuk te verskaf nie, onder andere omdat ek nie persoonlik genoeg kennis dra van sekerheid en beveiliging

Lees verder: Verdere gedagtes oor ‘n Afrikanersekerheidsmag