Plaasmoorde bedreig voedselsekerheid

Die Vryheidsfront Plus is saam met die gemeenskap in die noorde van ons land, geskok met die onlangse vlaag plaasaanvalle wat hier voorkom. Gister se aanval op die Badenhorsts, noord van Pretoria, was die voorloper op die moord van Johan van Rensburg van Baltimore, wie se eggenote kritiek in die hospitaal is. Die Vryheidsfront Plus

Lees verder: Plaasmoorde bedreig voedselsekerheid

Amerikaanse jagters kom op plaasaanval af

Amerikaanse toeriste wat gejag het, het Woensdag op ‘n egpaar in hul bed afgekom ná ‘n plaasaanval. ‘n Bekende boer van Limpopo is omstreeks 05:00 koelbloedig in sy bed doodgeskiet. Johan Janse van Rensburg (77) is in sy slaapkamer op die Cosmopolite-plaas buite Baltimore doodgeskiet. Sy vrou, Gloudine (65), is verskeie kere in haar bors

Lees verder: Amerikaanse jagters kom op plaasaanval af

VN-rapporteur raps VSA oor onbemande tuie

‘n VN-ondersoeker het ‘n beroep op Washington gedoen om aanvalle deur onbemande tuie te regverdig. Sulke aanvalle word toenemend wydverspreid gebruik om geteikende moorde uit te voer. Hy sê onbemande aanvalle, wat onskuldige burgerlike lewens neem, kan die internasionale reg skend. Die Amerikaanse weermag en CIA gebruik onbemande aanvalle in Afghanistan, Pakistan, Irak, Jemen en

Lees verder: VN-rapporteur raps VSA oor onbemande tuie

Zuma mors miljarde op IMF-geskenk

Pres. Jacob Zuma sê Suid-Afrika se bydrae tot die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) verdedig, wat dit is ‘n “belegging”, het die SABC berig. Die president het die lening verdedig en gesê dis nie ‘n skenking nie. Hy het nie verduidelik waarom die bedrag ‘n belegging sou wees nie. Suid-Afrika het aangekondig dat hy ‘n lening

Lees verder: Zuma mors miljarde op IMF-geskenk

Kaaskop twiet Koreane se rassistiese advertensie

Die Suid-Koreaanse lugredery, Korean Air, moes ‘n “rassistiese” advertensie inderhaas van hul webwerf verwyder. Die advertensie verwys na Keniane as “inheemse mense vol van primitiewe energie”. Die lugdiens het sopas ‘n roete na Kenia aangekondig. Dié beskrywing het daartoe gelei dat Keniane ontsteld gereageer het. Joernalis Wouter van Cleef, ‘n wit Nederlander, het die eerste

Lees verder: Kaaskop twiet Koreane se rassistiese advertensie

‘Regse’ bedreiging vervaardig om geheime fonds te plunder

Senior misdaadintelligensie-amptenare betaal informante om valse regse dreigemente teen die regering te maak – ‘n deel van ‘n breër strategie om die eenheid se geheime rekening te plunder vir persoonlike voordeel. Die konkelaars het hul pad na die R600 miljoen-‘n-jaar-fonds oopgedwing deur aktief inligting te vervaardig om ‘n valse indruk te skep van dreigende aanvalle

Lees verder: ‘Regse’ bedreiging vervaardig om geheime fonds te plunder

VSA, EU grom vir mekaar by G20

Die eerste dag van die G20-beraad het gedreig om te ontspoor in ‘n katgeveg tussen nie-Europese lede van die G20, veral die VSA, en die EU-kommissie se president, José Manuel Barroso. Hy het daarop aangedring dat die oorsprong van die eurosone-krisis in die onortodokse beleid van Amerikaanse kapitalisme lê. Barroso het gesê dat Europa nie

Lees verder: VSA, EU grom vir mekaar by G20

Rusland stuur vloot na Sirië

Twee skepe van die Russiese vloot met seesoldate maak gereed om na Sirië te vertrek om Russiese inwoners en die land se basis daar te beskerm, het Interfax Maandag berig. Rusland is gekant teen eensydige regime-verandering in Sirië deur NAVO se ingryping. Die nuusagentskap Interfax het ‘n ongeïdentifiseerde Russiese vlootbeampte aangehaal wat gesê het die

Lees verder: Rusland stuur vloot na Sirië

Wagte moet dokters by Tygerberg vergesel

Aanvallers het ‘n jong dokter in Tygerberghospitaal aangeval. Eyewitness News berig die student is die afgelope naweek na bewering by die hospitaal aangeval. Die vrou is glo agtervolg tydens haar saalrondtes voordat hulle haar in ‘n ruskamer vir die personeel, oorval het. Tygerberg-hospitaal sê hy het nuwe maatreëls ingestel om die veiligheid van studentedokters te

Lees verder: Wagte moet dokters by Tygerberg vergesel