Ebola eis nog ‘n slagoffer in Mali

Ebola het nog ‘n slagoffer in Mali geëis. ‘n Gesondheidswerker wat ‘n ebola-pasënt van Guinee behandel het, het die tweede persoon geword om in die land aan die virus te sterf. Die kliniek in Bamako waar die gesondheidswerker gewerk het, is intussen deur die polisie afgekordon. Die gesondheidswerker het ‘n man wat van Guinee gekom het by

Lees verder: Ebola eis nog ‘n slagoffer in Mali

Oorskot van kerkrampslagoffers uit Nigerië verwag

Die oorskot van 85 persone van Suid-Afrika wat in Nigerië gesterf het toe ‘n gebou by TB Joshua se Synagogue Church of All Nations ineengestort het, sal na verwagting hierdie naweek huis toe gebring word. Die minister in die Presidensie, Jeff Readebe sê lede van die weermag, polisie en die department van gesondheid is in

Lees verder: Oorskot van kerkrampslagoffers uit Nigerië verwag

Geld begin praat in Cosatu

Cosatu sal meer as R1 miljoen per maand aan ledegeld moet inboet nadat die sentrale uitvoerende komitee besluit het om Numsa te skors. Numsa se geraamde bydrae is R1 022 000 per maand uit ‘n affiliasiefooi van R2.92 wat elk van sy nagenoeg 350 000 lede maandeliks betaal. Dit beteken Cosatu kan meer as R12 miljoen jaarliks verloor sonder Numsa. Cosatu se uitvoerende

Lees verder: Geld begin praat in Cosatu

Pere de Vos se hartseerverhaal

Pierre de Vos klink deesdae vir my of hy die soort van afskuwelike sielshartseer ervaar wat die Hexvallei se werkers teister na ‘n uitmergelende dag se geswoeg, waar hy sy buurman verwurg het, sy vrou hospitaalryp geslaan het, die verkragte baba in die vuur gegooi het, en dan die enigste kas in sy armoedige, rookgevulde plakkersgehuggie oopgemaak het om te ontdek

Lees verder: Pere de Vos se hartseerverhaal

Liberalisme in sy laaste stuiptrekkings?

Net gister ontvang ek ‘n vonkpos rakende ‘n artikel wat geskryf is deur Prof. Herman Gillomee gedateer 3 November 2014 waarin hy die Marxistiese ANC regering van “raad” voorsien hoe om die ekonomie weer in die regte rigting te trek. Hy bepleit ‘n meer inklusiewe vorm van regering maar maak sekere aannames rakende regimeverandering en die redes

Lees verder: Liberalisme in sy laaste stuiptrekkings?

DA kla oor EFF se swaar straf

Die Parlement se Komitee oor Bevoegdhede en Voorregte het die verslag aanvaar wat strafmaatreëls aanbeveel teen 20 EFF-parlementslede. Die DA maak egter beswaar teen die verslag én die strafmaatreëls. DA-lid van die komitee, Annelie Lotriet, sê die rede waarom die DA die aanvaarding van die verslag en die strafmaatreëls teenstaan, is omdat daar soveel gebreke

Lees verder: DA kla oor EFF se swaar straf

Sankariste bedreig VSA-greep op Burkina Faso

Na ‘n gewilde opstand in Burkina Faso teen die jarelange diktator Blaise Compaore wat 27 jaar aan bewind gebly het ondersteun deur die Verenigde State en Frankryk, moes president Barack Obama vinnig beweeg om die VSA se teenstanders in dié land skaakmat te stel. Die Withuis moet verseker dat lojaliste van Compaore se vermoorde voorganger, Thomas Sankara, nie

Lees verder: Sankariste bedreig VSA-greep op Burkina Faso

Die ANC het in 2003 ‘alternatief’ vir plaasveiligheid belowe

Die oudste kommando in die land, Soutpansberg Kommando, is op 28 Augustus 2005 finaal ontbind tydens ‘n openbare parade. Dr. Phillip Venter het tydens die parade ook vir die laaste keer as Kapelaan van die kommando gepreek, waarna die vaandel neergelê is. In Februarie 2003 het die regering die eerste keer aankondiging dat die land se

Lees verder: Die ANC het in 2003 ‘alternatief’ vir plaasveiligheid belowe

Vermeende swart plaasaanvaller voor

Die vermeende swart moordenaar  wat daarvan aangekla word dat hy ‘n 69-jarige boer vermoor en ‘n minderjarige meisie verkrag het, het vlugtig verskyn. Die borgtogaansoek in die landdroshof op Odendaalsrus is tot 21 November uitgestel. Die polisiewoordvoerder, Stephen Thakeng sê van die 31-jarige verdagte, Pule Motsamai word aangekla van moord, verkragting en huisroof. Die verdagte en sy medepligtiges

Lees verder: Vermeende swart plaasaanvaller voor

Twee swart boere vas vir veediefstal

Twee swart boere het Maandag in die Excelsior-landdroshof in Ladybrand, Vrystaat, in die hof verskyn op aanklag van veediefstal. “Lazarus Thekiso (61) en Petrus Sithole (61) is Saterdagaand voor middernag in hegtenis geneem toe hulle met sewe skape betrap is en nie bewys van eienaarskap van die vee kon lewer nie,” het sers. Martin Xuma, woordvoerder van

Lees verder: Twee swart boere vas vir veediefstal